'Toue en kloue' by Parkdene Sekondêre Skool
Вставка
- Опубліковано 7 лют 2025
- Die storie speel af in 'n agtergeblewe gebied waar dwelms, bendes en armoede 'n groot rol speel? Lira, 'n ster-student, se lewe verander handomkeer wanneer sy uitvind dat die pa wat sy nooit geken het nie, leef. Sy begin elke oomblik van haar lewe haat en verhoudinge met haar klasmaats versuur. Saam met haar mede-klasmaats (wat elk met hul eie probleme worstel) probeer sy sinmaak uit die druk en 'plesier' van jongmenslewe. Hulle probeer loskom uit die kloue van die hedendaagse lewe. Is 'happily ever after' dan net vir sekere mense bedoel?
Filmit brought to you by Atterbury and WeBuyCars