Dit lyk na n heel awesome mes! Ek het nog nooit n button lock mes besit nie maar die konsep lyk of dit nogal beide veilig en sterk kan wees. Diefeit dat hy jou naam op het kan ook nie skade doen nie haha. 😅 Die Ricco is n mes wat ek sal dra maar die stubby se tip down pla my. Dan kyk na die thumb hole op hom sit ook nie mooi gelyk met die grip nie so thumb opening is n probleem. Dis egter nie n bad mes as hy eers oop is nie maar design gewys is die PS reeks ligjare beter.
Ja nee wat die stubby is great vir die prys waarvoor ons hom kon kry, maar hy het baie foute, maar ei geniet hom nogals want mens hoef nie juis te worry oor hom nie, dis n lekker tool 👍
Where is the link to buy this? I can’t find it anywhere
Description
www.pickledsteel.co.za
@@cleancut-edc so you can’t get this in the US? Odd
What about the uk?
@@Countryboy071 yes can be done! Just send an email to the owner of the company
Dit lyk na n heel awesome mes! Ek het nog nooit n button lock mes besit nie maar die konsep lyk of dit nogal beide veilig en sterk kan wees. Diefeit dat hy jou naam op het kan ook nie skade doen nie haha. 😅 Die Ricco is n mes wat ek sal dra maar die stubby se tip down pla my. Dan kyk na die thumb hole op hom sit ook nie mooi gelyk met die grip nie so thumb opening is n probleem. Dis egter nie n bad mes as hy eers oop is nie maar design gewys is die PS reeks ligjare beter.
Ja nee wat die stubby is great vir die prys waarvoor ons hom kon kry, maar hy het baie foute, maar ei geniet hom nogals want mens hoef nie juis te worry oor hom nie, dis n lekker tool 👍
@@cleancut-edc Ek stem. Hy doen sy ding. Dis waarlik n goeie beater knife!