Die Boodskap: 25 Maart 2016
Вставка
- Опубліковано 28 вер 2024
- Prof Stephan Joubert is wêreldwyd ‘n geliefde prediker, ‘n bekroonde skrywer met vele boeke uit sy pen en ‘n gesinsman. Vrydag se geselstema is: “Saam met die Here by die houtkruis”.
Wees deel van kykNET se UA-cam kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!