Nehemia (Deel 2): Plan-doeners en lofprysers vir die Here [24 Okt 2021]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 11 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 11

  • @danielbrittz3764
    @danielbrittz3764 3 роки тому

    Sorry to see 4 thumbs down for this fantastic sermon that spoke directly to me and changed my life but grateful that the 4 thumbs down also listened which is a step in the Right Direction. Well done🙏

  • @1vanstraten408
    @1vanstraten408 3 роки тому

    Baie dankie aan jou vriend in Christus vir aansporing met ons bouwerk wat n voorreg om as gelowiges saam te vergader om God se Woord en toe te laat dat ons van alle negatiewe gedagtes en gevoelens deur die HG gereinig word Alle Eer aan God ons Vader

  • @pikkewynification
    @pikkewynification 3 роки тому

    sjoe Stephan die praat diep met my dankie

  • @christellebeyers9573
    @christellebeyers9573 3 роки тому

    Baie direkte en duidelike oproep tot aksie - nou! Om weer en weer God te eer deur te werk, te doen, te bou elke dag. Dankie.

  • @annatjievantonder7810
    @annatjievantonder7810 3 роки тому

    Baie dankie dat jy so bou in baie van ons se lewens

  • @ronelhavinga8144
    @ronelhavinga8144 3 роки тому

    Baie dankie vir n inspirerende boodskap wat ook elkeen van ons roep tot selfondersoek tov ons betrokkenheid aan die bouwerk met Christus as fondasie. Seen vir jou

  • @annamariewilke303
    @annamariewilke303 3 роки тому

    Amen

  • @eliciavanvuuren6545
    @eliciavanvuuren6545 3 роки тому

    Amen!!! Moet ons laat nadink oor ons lewe!!!!

  • @richardprins2563
    @richardprins2563 3 роки тому

    Baie dankie prof Baie keer staan n mens terug om deel te word van God se bou werk. Aldie verskoning hy Sal nie luister of ek gaan my werk verloor ek Wil net dankie se vir die bemoedigginde boodskap. Die Here Jesus seen julle

  • @lucieheffner1373
    @lucieheffner1373 3 роки тому

    n3wbd2
    #von.ngo

  • @pikkewynification
    @pikkewynification 3 роки тому

    sjoe Stephan die praat diep met my dankie