Skep Skepper - Koos van der Merwe 1

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • Een van ons gunsteling woordmense se werk word in hierdie episode bekyk en beluister - skrywer, liedjieskrywer, sanger, teoloog en prediker, Koos van der Merwe. Sonder grappies... Geniet die streelstem van Heidi Dannhauser as aanbiedster van die woordkunsprogram, Skep Skepper.
    Klets, Kuier, Luister en Leer in Afrikaans. Jou Christelike Lewenswyse Radiostasie.
    Luister by radionuwelied.com.
    / afrikaansechristenradio
    As jy baat vind by enige van die programme, stuur asseblief die skakel aan na jou vriende. Radio Nuwe Lied is aanlyn 24/7 wêreldwyd in Afrikaans! Laat weet dus jou vriende en familie van reg oor die aardbol.

КОМЕНТАРІ •