Die wet op likwidasie moet verander! Di hof moet alleen die opdrag gee vir likwidasie.likwidateurs moet geen eie reg hê om daai besluit te neem nie!! Hul misbruik hul reg!!!!
Is lenings van die staat se direktoraat Finansiële bystand aan boere en dalk ook lenings van landou organsasies aan boere ook per sessies aan Landbank oorgedra?
maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/likwidasie-mafia-teiken-sa-maatskappye/
Lees ook hier verder oor die spesifieke onderwerp!!
Ek wil vir Carel en sy span boere gelukwens dat hulle nie gaan lê het en hierdie ongeregtighede beveg het met alles in jul vermoë. Wel gedaan.
Die Regter behoort genoem te word .
Dis 'n uitstekende vonnis teen die Masters Kantoor .
As someone in the legal profession I can confirm that in the last 30 years it has got rotten to the core...
Wat is die verwysing van die saak in die hof? Ek will graag die uitspraak lees.
Is direktoraat Finansiële bystand en ander landbou organisasies sê lenings aan boere ook per sessie aan Landbank oorgedra?
Kyk goed ook na rebate koers aanpassings, en wie is eintlik agter die storie, iets reuk nie reg nie.skelmgeid
Die wet op likwidasie moet verander! Di hof moet alleen die opdrag gee vir likwidasie.likwidateurs moet geen eie reg hê om daai besluit te neem nie!! Hul misbruik hul reg!!!!
Baie dankie liewe Carel dat jy vas staan teen hierdie misdade. Sterkte.
Die landbank is nie die boer se vriend nie. Ek dink hulle gaan onderdeur wees oor 'n paar jaar.
Bedrogbank!
Is lenings van die staat se direktoraat Finansiële bystand aan boere en dalk ook lenings van landou organsasies aan boere ook per sessies aan Landbank oorgedra?
En wie is almal by die Likwedateur dees dae werksaam . Nouja.
Dankie Carel.
Dis duidelik dat hier ongerymdhede plaasvind.
Hier gaan poppe dans omdat die regering sulke drakoniese stappe goedkeur en aanpraat.
Dit is sedert die Landbank die"lênd bênk" geword het.
kan julle asseblief die uitspraak wat bespreek word met ons deel
Ek ken die prok. 😂 Hy is n joke en oneerlik. Vra vir Marius keevey ook. Carel praat die waarheid