SIEN JULLE AMPER BY DIE STROPER RESIES | 2 JUNIE 2023
Вставка
- Опубліковано 6 лют 2025
- 'n Boer is verbonde aan sy werk vir 'n leeftyd, en hy bewerk sy grond met die jaarlikse oes altyd voor hom. Elke belegging in toerusting, elke besluit oor die presiese planttyd, elke onkruid wat ontwortel word - alles word gedoen met die oes in gedagte.
Om dit als te omvat moet 'n Boer getrou wees om die grondslag vir die oes te lê, maar die oes kan nie afgedwing word nie; dit kan slegs deur die Here se voorsienigheid gebeur.
Graag wens ons elke Boer sterkte toe met die oes seisoen wat voorlê. Mag God se seën julle verwagtinge oortref.
.
SIEN JULLE AMPER BY DIE STROPER RESIES | 2 JUNIE 2023
.
Trots aangebied deur Grootpan Studiegroep in samwerking met Du Preez Landgoed. Mediadekking behartig deur FarmSpace.