Goedverwacht Snoek- en Patatfees

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 14 лип 2011
  • Hierdie fees is 11 jaar gelede deur 'n groepie entoesiastiese inwoners begin. Jaar na jaar groei dit en met die hulp van die poniekoerant Son se bemarkingsveldtog vanjaar, het duisende mense die fees besoek Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans het die musiekprogram geborg. Die fees dien ook nou as 'n platform vir veral opkomende bruin musikante wie ook nuwe materiaal in Afrikaans skep en voordra.

КОМЕНТАРІ •