Dankie vir jou boodskap. Dit is wat ek glo. Ek is n vrou en moes my kinders alleen groot maak. Die Here het dit op my hart gele. My kinders se pa het my gelos. Het wer getrou, maar is nou oorlede tydens die covid. Dankie dat jy daaroor praat. Ek glo die Here gaan die vaders wer terug herstel om hulle plek te neem as hoof van die huis onderSy lyding. Die Here seen jou vir jou gehoorsaamheid aan Hom. Shalom
Wow. Seker al wat ek Kan se. Ek 3 dogters. Sal Baie graag Wil he my man moet die video kyk. En Dat Hy ook guts sal Kan he om vir Sy dogters jammer te se. Want om jammer te se is nie maklik nie. Ons is op harde manier groot gemaak. Streng en rigiede reels. Mag die Here Vader en moeders help.
Ek kan nie meer alleen die fait teen die duiwel fait nie ek wens so iemand kan ky help om die nag duiwel te baklei teen die duiwel hier die Bar waar hulle gaan elke nag tot last in die nag.hy wil nie luistet nie. Ek het hulp nodig in die HERE se Naam ek het jom nie so groot gemaak nie ek is alleen ouer ma rk jzn net nie meer nie help my seun asb.vsy nazm is Leon hy kan nie weg bly vzn die plek nie. Ek as na kan nir meer nir asb

Amen dankie Jesus
Halleluja🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻Dankie Jesus vir U Liefde🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Dankie vir die boidskap van waarheid. Amen 🙏
Amen 🙏 🙏 🙏
Ja die waarheid maak jou vry!! ❤
Wow
Wow. Seker al wat ek Kan se. Ek 3 dogters. Sal Baie graag Wil he my man moet die video kyk. En Dat Hy ook guts sal Kan he om vir Sy dogters jammer te se. Want om jammer te se is nie maklik nie. Ons is op harde manier groot gemaak. Streng en rigiede reels. Mag die Here Vader en moeders help.
In watter dorp is jou bediening
Ek bid vir vergifnis tussen my en my dogter die boodskap het my laat besef wat ek as moeder nie gedoen het nie
Moenie so hard wees op jouself nie. Ons maak almal foute met die grootmaak van ons kinders.❤
Ek kan nie meer alleen die fait teen die duiwel fait nie ek wens so iemand kan ky help om die nag duiwel te baklei teen die duiwel hier die Bar waar hulle gaan elke nag tot last in die nag.hy wil nie luistet nie. Ek het hulp nodig in die HERE se Naam ek het jom nie so groot gemaak nie ek is alleen ouer ma rk jzn net nie meer nie help my seun asb.vsy nazm is Leon hy kan nie weg bly vzn die plek nie. Ek as na kan nir meer nir asb
Bid Woord oor hom. Dis eina wat maak dat hy drink.
Vergeet als wat hy doen. Fokus op gebed