Goeie Môre....hope you're up in the States, as I am in Canada. I am keen to make some dermlose dröe wors this morning as per your method. Kruienaaltjies are cloves right? What is the "neut" - I only know the word as "nut" which is unhelpful. Olyfolie is olive oil yes?
@@boeriesedinge416 dankie Meneer. I am making your spreadsheet for future use too - the spices are difficult to measure in ML's because my salt for example might have a bigger/smaller grain than yours. Are those ml's supposed to be grams? Or, do you have a gram equivalent measurement for each? Lastly, if I buy typical medium fat mince meat at the shops, then add in some beef fat, what ratios do you recommend for that? I know those are head scratching questions but I would appreciate it. Daie Bankie!
@@faansvanzyl3972 , jammer, ek was 14 jaar 7 maande in St Louis maar het so n paar weke gelede terug verhuis na SA. Ons twee seuns is in Madison WI en Tampa FL. Laat weet maar as ek met iets kan help! Groetnis, Hendrik
@@faansvanzyl3972 , baie gemaak maar nooit verkoop nie. Soms het ons sommer as n klomp SA vriende bymekaar gekom en saam gemaak. As jy onder die radar bly van die VSA gesondheidsdienste kan dit werk. As jy kommersiëel wil maak en bemark is daar baie regulasies. Maar daar is baie SAners in die VSA wat smag na n bietjie boerewors en selfs nog meer na droëwors. Of FaceBook is baie groepe waar mens kan “adverteer”.
Is Mmr nog in VSA? Hoe kom ek in aanraking met u, Ek is hier vir werk en sukkel met die wors maak, ek het n paar vra wat ek graag wil vra. Groete. Marius
@@boeriesedinge416 dankie Hendrik, ja ek is in Missouri, en ek en my broer wil ons eie wors en gied maak maar, dit is maar moeilik. Ek sal jou n mail stuur
Baie dankie. Vannaand so 6kg wors gemaak. Die speserye is perfek! Gaan definitief weer maak.
Very clever putting the bread in, to push the meat out. Thank you. 😁👍
Baie dankie hier uit Duitsland uit.....nou om my eie boerewors hier in die vreemde te maak.
Sterkte - die moeilikste is om te begin.
Baie dankie Mnr.
Groete van Brisbane.
Dankie ek het iets geleer
Sit bietjie koeksoda by derms se water,dit maak dit lekker sag
Dankie en nou meer videos asseblief.
Goeie Môre....hope you're up in the States, as I am in Canada. I am keen to make some dermlose dröe wors this morning as per your method. Kruienaaltjies are cloves right? What is the "neut" - I only know the word as "nut" which is unhelpful. Olyfolie is olive oil yes?
Neut is is nutmeg, you are correct on all the rest - well done!
@@boeriesedinge416 dankie Meneer. I am making your spreadsheet for future use too - the spices are difficult to measure in ML's because my salt for example might have a bigger/smaller grain than yours. Are those ml's supposed to be grams? Or, do you have a gram equivalent measurement for each? Lastly, if I buy typical medium fat mince meat at the shops, then add in some beef fat, what ratios do you recommend for that? I know those are head scratching questions but I would appreciate it. Daie Bankie!
Mooi man! Ek is in suid afrika .......hoe kry ek so n stuk chuck vleis hier?
Dankie - ek is seker jou slagter sal jou kan help. Brisket maak baie lekker wors.
In SA kan mens ook vra vir “trimmings” by jou slagter. Dis al die mooi stukkies vleis wat hulle afsny om netjiese snitte te maak. Dit werk ook goed.
Ek het sommer lus om vanaand weer wors te maak!
Ek geniet julle videos baie! Hoop daar kom nog! Wat van n potjie kos of vetkoek video?
Dankie vir die pluimpie! Ek beplan een vir chillibites en miskien nog een oor hoe om n biltongkerwer te maak.
dit lyk BEFOK lekker
Goeie dag. Wil graag weet of jy in die US is. Ek is en sal graag wil kontak maak. Groete
Faans.
@@faansvanzyl3972 , jammer, ek was 14 jaar 7 maande in St Louis maar het so n paar weke gelede terug verhuis na SA. Ons twee seuns is in Madison WI en Tampa FL. Laat weet maar as ek met iets kan help! Groetnis, Hendrik
@@boeriesedinge416 Dankie vir jou antwoord. Ek wil graag wors maak en verkoop. Het jy dit hier gedoen?
@@faansvanzyl3972 , baie gemaak maar nooit verkoop nie. Soms het ons sommer as n klomp SA vriende bymekaar gekom en saam gemaak. As jy onder die radar bly van die VSA gesondheidsdienste kan dit werk. As jy kommersiëel wil maak en bemark is daar baie regulasies. Maar daar is baie SAners in die VSA wat smag na n bietjie boerewors en selfs nog meer na droëwors. Of FaceBook is baie groepe waar mens kan “adverteer”.
Dankie
Waar in Amerika is jy? Ek Sal graag met jou wil praat
St. Louis, Missouri. Ek vlieg more SA toe vir 3 weke. Terug so na 15 Januarie. My WhatsApp is +13144060545. Geseënde Kersfees!
@@boeriesedinge416 ek het nie what'sapp nie maar Instagram. Ek woon in Oklahoma
So hoe maak mens die droë wors sonder die derm?
Hier’s hy ua-cam.com/video/ioBeAz-MqKY/v-deo.html
@@boeriesedinge416 Yster! Dankie
Is Mmr nog in VSA? Hoe kom ek in aanraking met u, Ek is hier vir werk en sukkel met die wors maak, ek het n paar vra wat ek graag wil vra. Groete. Marius
Hallo Marius, ja, ek is steeds in St Louis. Jy kan my bel op +13144060545 of e-pos op hendrik.g.kruger@gmail.com. Ek sal met graagte help.
@@boeriesedinge416 dankie Hendrik, ja ek is in Missouri, en ek en my broer wil ons eie wors en gied maak maar, dit is maar moeilik. Ek sal jou n mail stuur
As jy kan pot kan maak nooi my ook dan gee jy alles wyn is deur diris om mense wil kak maak nog vir lies ek was in wind slaap nag
Universelle Sprache, lebt ihr sicher?
Afrikaners betaal met Dollar's.. 😀
Julle is gladie Arikaners(Africans) nie, hou julle mooi op European-African
@@vierakanjoka4194 pride has it's fall