KNFLKT | EEM vs MC GRIEF |
Вставка
- Опубліковано 20 січ 2024
- KNFLKT battle rap league presents:
It Ends Year 3
Hosted by:
Kerwin K
EEM VS MC GRIEF
Audio credits:
@charlyx2c33 & @TheKulture
• Charly X2C & The Kultu...
#battlerap #capetown #kaapstad #battle #rap #hiphop #hiphopculture - Розваги
🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️
🗳️🗳️🗳️🗳️HOW TO VOTE🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️
🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️🗳️
⬇️
Click the UA-cam channel▶️🎦
⬇️
click community🫂
⬇️
Cast your vote🗳️
🤜🏾🤛🏾
Like👍🏾 , Comment🗣️ , Subscribe☝🏾
Grief 2-1
🔥 EEM and GRIEF that was a battle both of you was fire 🔥 respect
Befokte Bartle ouens 🎉🎉🎉
Yoh Eem 🔥🔥🔥🔥
Let's go🔥
Jas battle grief💣💥
Always fire 🔥 content provided gotta give where given is needed ❤🇿🇦
🤜🏾🤛🏾
😮yorh MC Grief
Jasgat battle. Grief vat 1ste, EEM vat 3rde clearly coz grief SE mense het Sy 3rde op gefok. Die 2de round gani decider wees. But nice material van Al twee kante AF. But weereens... Die crowd is bymekaa met kak. Miniete🤦. All in all...kak tuff battle. Two of KNFLKT favourite battles doing the things🔥🔥🔥🔥🔥
Lol ja we waiting 😂
🔥 Battle'when will Capital Emerges
Iceman X vs Blockies next please
Yeah naaah that was a hectic battle 🍁🍁🍁, Grief had an upper hand and then eem snatched it back in the 3rd, that second is really the difference and I can’t even decide on it at the moment 🫘
Agree yorh it just getting better and better 🔥
R1:
MC GRIEF -
Jy moet jou plek ken en bly daarin,
EEM vd Clarke State but vandag gaan jy dood innie Kuila in,
Hy's(huis) in sy zone,
soe elke punch is close to home,
Like a debt collector I never leave you alone (a loan)😱 3:20
Sterker ge finish
R2: Debatable: preference based
MC Grief -
Warm welcome - chimney - rookie - vlam yt blaas 12:38
Jou deur trap ek af you not hard to handle 13:19😱
MC GRIEF se mense is tien hom hulle briek sy momentum en kan vi hom die battle laat verloor, support is nice but onnodig aangaan issie die way nie jy dink jy support hom but jy briek hom af relax ouens😢
Bars - Baas - ripped off 16:52
EEM -
In die is daar fokkel fouls,
(Kannie leka hoor nie)
Monster, gie hom a right hook,
Lyk ek sittie cross in,
(Kan weer nie hoor nie),
Is soes ek sokker speel en a corner vat die way watek die n@i in a box sit😱 18:21
Dance moves - ytkap - Breakdancer 18:37
Ondersteun - Undertaker - paaie kruis 19:28
R3:
MC Grief 😱🔥 sy momentum word ameka gebriek en dit laat hom die battle verloor
Met a smile op my gesig sal ek toe oe moonwalk deur a landmyn 29:20
EEM -
Slab - Vibe 30:00
Control her - controller - cartridge 31:11
Dai snap is dieselfde soes MC Grief se grin & quack quack lyne , simple but effective 🔥
Vloer - gevriet het hande - vloer kan vang 32:57 😱
🔥
Fire battle altwee as ek moet kies is dit 2-1 vi EEM, MC Grief kom hard deur ⏸️ , maar sy mense briek sy momentum wat gemaak het dat schemes nie konnek nie.
Hy rym nog lekachies dan jump hulle in , ouens relax asb ons is daar om a battle te kyk en om te luister hoe hard die bars is.
R1 MC Grief
R2 EEM meer moments
R3 EEM meer moments , en a sterk finished performance + MC Grief het gestumble en by die moonwalk wou ek hê hy moet an rap, but sy kamp het hom laat stop.
Die is vi MC Grief se kamp , moettie dai doen nie julle doen vi MC Grief a disservice.
Respek aan altwee die honne 🤜🏾🔥🤛🏾
Thanks
Awe skep voo ek se jy moet jou plek ken en bly da in se ek ....voo ek met die begin, gie ek vi eem h grin (emigrant)
This aint my great stuff son ( migrate) jy moes jou plek ken en bly da in
Here we go EEM do your thing bro
my O.G EEM
Die was my favourite battle. Sallie mind n rematch sonne crowd interference nie
Yoh my bru. Ek vererg my n moerse hou vi die crowd. Die manne het tuff material gehad.
Crowd man Yor mxm 🚩
ek voel EEM het gespeel met hom in die 1ste en 2de ,, die 3rde het hy die🔥🔥🔥 gebring
Owwww respect vi eem ouens....... Mr K next time get security 2 put them out
Die crowd isie leka nie ...jule Moe's ma die mic v.die rappers gie
dai head shake van Gakkie na grief se 3rd round se di crowd is ettters, yoorh fucked dai man se hele round op
Naaiers raas heeltyd dais bad
Jas start mc grief
KNFLKT MOET ALCOHOL BAN..... SORRY TO SAY BUT WE NEED A CROWD THAT RESPECT THE MCS...... MOST OF THAT CATS CAN'T FLIP A BAR NW THEY WNA MESS IN OTHERS MOUTHS..... REACT IS KWAAI BUT KEEP IT DOWN MANNE......
Sorry vi dj gakkie en klein fontein en die rest van die manne wat drink but we need the silence
Kom drop nou yor n man wag
Bra metie bier wat soe an een point werk op my gat....kak dom om soe animated vi niks te is....bro vestaan 1% vanie bar/scheme but is hy wat an gan...photoshop hom uit asb
😂
Jas battle liefde van my Kant af Vir altwee ... ELPHõēñīX