ontbytSAKE 11 Mei '24 | Anlia Etzebeth

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 28 сер 2024
  • Ons het Moedersdag gevier saam met die sangeres en aktrise, Anlia Etzebeth, wat pas ma geword het en in die SAKEfokus kyk ons na instansies in die opleiding- en onderrig-sektor van Suid-Afrika.
    Kyk hierdie naweek ontbytSAKE op kykNET en kykNET & kie.
    ONS UITSAAITYE:
    kykNET, DSTV kanaal 144
    Saterdagoggend 7:30 - 9:00
    Herhaling Sondagoggend: 7:30 - 9:00
    Dinsdag en Donderdag: 13:00 - 14:30
    .
    kykNET & Kie, DSTV Kanaal 145
    Saterdagoggend: 8:30 - 10:00
    Sondagoggend: 6:00 - 7:30
    Dinsdag en Donderdag: 11:30 - 13:00
    .
    Vir meer inligting oor ontbytSAKE:
    www.ontbytsake.co.za

КОМЕНТАРІ •