Gayton McKenzie Vrydag 7 Junie 2024

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 5 чер 2024
  • Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 307

  • @jennileevisage5773
    @jennileevisage5773 Місяць тому +22

    Im so proud of my Pres... Hoe kan mens nog baiza met Gayton McKenzie ❤

  • @onsbaizanie805
    @onsbaizanie805 Місяць тому +32

    Gayton, it's not only Whites who judge you but our Coloureds as well.
    It's pple's jealousy and enviousness against you. U r covered in the Blood of Jesus 👑🙏🇿🇦

    • @monikavanzyl6289
      @monikavanzyl6289 Місяць тому +1

      Amen🙏🏽

    • @TheYodellingqueen
      @TheYodellingqueen Місяць тому

      Im white and my family too, and .. MANY WHITES have voted for Gayton!
      This WHITE ISSUE must stop. Apartheid stopped 1994!
      Genade ...wit mense kry die skuld vir elke kopseer en verlore beursie! Wanneer gaan dit STOP! 😭😭😭😭😭

    • @Tayma11June
      @Tayma11June 28 днів тому +1

      Give him enough time and black patriotic South African will, resonate with his vision. Anyone who wants to bring in qualified people for positions more than anything else has my support.

  • @rethabosman
    @rethabosman Місяць тому +23

    Ek het tot op die einde geluister! Ek hou van hierdie man. Baieeeeee! En ek bid vir hom net mooi toe. En vir jou, Izak.

  • @onsbaizanie805
    @onsbaizanie805 Місяць тому +31

    Gayton gee so baie geld weg en Sal nog altyd gee want dit is net soos hy is. Daai salaries is hy gewoond.
    Die Here het hom uitgekies vir u tyd soos dit. Like him or dump him ...he is our President 💚🍀😇

  • @wikusjordaan6485
    @wikusjordaan6485 Місяць тому +11

    Ek het trots vir Mr Mckenzie gestem. Ons almal het n verlede. Die Bybel praat v Wie klippe optel as hy sonder sonde is.
    Dit is actually so inspiring Dat God iemand sy lewe kan Verander en so ook v d res van ons. Trust Mr Mckenzie meer as wat ek vir Ramaphosa of Helen trust

    • @taythepotatoe
      @taythepotatoe Місяць тому +2

      Ek is so bly os vegifnis hang ni van di men's af om hemel toe te gaan ni ,maar van God.

  • @36BlueChip
    @36BlueChip Місяць тому +12

    Hi Gayton. I really admire your poise despite people's obsession with your past. The size of a man/woman is determined by what angers him/her. You have proven your leadership. I salute you. I pray that God will protect you. Stay strong.

  • @psel2501
    @psel2501 Місяць тому +25

    Dankie vir die nuus en interessante onderhoud met Mnr McKenzie

  • @reneannandale4237
    @reneannandale4237 Місяць тому +28

    Isak, jy en Mckenzie het een ding ingemeen. Julle kan lekker saam lag. Ek geniet dit en lag ook lekker saam. Jammer net vir die sein...

  • @schalkengelbrecht6989
    @schalkengelbrecht6989 Місяць тому +16

    Die enigste politikus wat eerlik in sy visie vir ons land

  • @Capie
    @Capie Місяць тому +11

    Ek is 'n blanke 60 jarige man in die Wes Kaap en ek sê .. Honourable Gayton McKenzie!

  • @user-ex7xh9ry8x
    @user-ex7xh9ry8x Місяць тому +10

    Ons is almal sondaars. God wil nie jou beste he nie maar jou ergste. Dit is hoekom Hy gekom het as die Seun van God om te sterf vir ons ergste sondes. Onthou dit gaan nie oor kleur nie maar oor hoe mooi jou siel is binne in jou siele het nie kleur nie. Vergewe en vergeet dan sal jy sien hoe n mooi siel jy sal kry want jy doen dan nie Jesus se werk nie. Laat God self sy werk doen, ons is hier op aarde om te kyk of ons saam mekaar kan lewe.

  • @TishaSwart-ut1dn
    @TishaSwart-ut1dn Місяць тому +15

    IF SATAN REMINDS YOU OF YOUR PAST REMIND HIM OF HIS FUTURE

    • @lynetteprinsloo844
      @lynetteprinsloo844 Місяць тому +1

      Gayton hoor jy nou hier, Wat hier belangrik is, is jou toekoms. Nie jou verlede nie.

    • @onsbaizanie805
      @onsbaizanie805 28 днів тому

      Good!😊👏👏✊salute 🙏🍀💚

  • @user-mg3pp7bz1e
    @user-mg3pp7bz1e Місяць тому +12

    Gayton jy weet wie jy is jy het jou genoeg bewys ek respekteer jou boeta mag jou party van krag tot krag groei mag die Here jou Godelike wysheid gee en jou voorentoe vat hulle wat wil klippe gooi laat my wonder watter geraamtes in hulle kasse is jy het mense sement vas agter jou beur voorentoe die Here staan voor in die lig en wag vir jou🎉🎉jy is n uitverkoorne vir die werk in jou ma se buik het God jou pad uitgekies. Stap jou pad God gaan jou klippe voor jou weg vat❤❤❤❤❤❤

  • @annettemoolman6504
    @annettemoolman6504 Місяць тому +15

    Los vir Gayton Mc Kenzie. Die man is sterker deur dit waardeur hy is toe hy jonk was. ... Gayton is eerlik. Dis iets wat van min ander kan sê!

  • @laudinemunday-kw8zq
    @laudinemunday-kw8zq Місяць тому +14

    My personal opinion is all Politicians Trash, but I'm not judging anyone on their skin color, none of us are perfect!! Thank you for all you content and thanks for Mr Mckenzie...

  • @TheStanlef
    @TheStanlef Місяць тому +16

    Goeiemôre, daar het die mense nou uit die perd se bek die feite gehoor... Ek doen tog 'n beroep op mense om ons land se mense se beste belange voor op die tafel te plaas asb.

  • @onsbaizanie805
    @onsbaizanie805 Місяць тому +17

    He has been released from prison 28 yrs ago 🙄 with no further convictions. Gayton should file lawsuits against these haters. People who continue to judge clearly has no clue what Salvation is about and why JESUS CHRIST 👑 died.
    😇🙌🙏

  • @juhankleingold6815
    @juhankleingold6815 Місяць тому +21

    Ek staan saam met jou Gayton .Ek is 100% vir jou beleid .Ek dink jou plan om die ANC te kon unplug is briljant .Jammer dat mense se kortsigtig is .Ek as blanke man is absoluut agter jou .

    • @Phillip-oo2ft
      @Phillip-oo2ft 29 днів тому

      Jy is n fool.....jy glo sy praatjies...het jy sy rekord bekyk..sy aksies???....rugsteek die DA 4x stem elke keer saam met eff anc....tronkvoël...en nou weer...waar is beaufort wes se geld van sandton vondsinsameling?...weg...mckensie binnekort weer in die hof...hoeveelste keer nou???..
      Wys enige aksie (nie woorde nie )...van hom wat tot voordeel van alle was.

  • @doreenacarelse917
    @doreenacarelse917 Місяць тому +9

    More as n mense God in jou lewe het dan het God vir jou vergewe Gayton McKenzie is nou man van waarheid mense moet op jou kyk na sy verleede

  • @brad942
    @brad942 Місяць тому +7

    "it gets heavy , but dan staan jou eie mense op vir jou" and this is what the white south africans do, this is what black south africans do and now these platforms are inviting Gayton and they are surprised he is standing up for all south africans particularly the coloured communities.

  • @user-ci3oo9wj3u
    @user-ci3oo9wj3u Місяць тому +17

    Geyten is n man wat kan...ek laaik hom...

    • @HeinStrydomm
      @HeinStrydomm Місяць тому +1

      Geyten… jy het jou lewe omgedraai… se die vir die mense wat vra of jy skelm is …jou moer 😮

  • @lintonburger1159
    @lintonburger1159 Місяць тому +10

    As al die witmense jou siening het wat jy het Gayton sal die land reg kom

  • @I_renounce_satan
    @I_renounce_satan Місяць тому +17

    Hierdie man (Gayton) MOET ondersteun word.

  • @elainepoonawassy8923
    @elainepoonawassy8923 Місяць тому +5

    So very proud of you always Pres💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚

  • @grantbradshaw7907
    @grantbradshaw7907 Місяць тому +16

    Gayton is altyd interesant

  • @catherineduplessis8319
    @catherineduplessis8319 Місяць тому +8

    Hier is Gayton n baie beter mens as ek wat wit is.... as een my sulke vrae vra ,,,ek sal nie eers verder antw nie..ek sal die onderhoud net daar los... en ek het nie vir hom gestem nie.. maar daai vrae is sleg gevra..

  • @susankoster5644
    @susankoster5644 Місяць тому +15

    Ek is beïndruk met die uitsending. Het geluister en gehoor. Geld en goeters is ook nie hoog op my lys nie maar wel n persoon wat by sy woord bly. Ek kyk en sien wat vorentoe met ons politiek gaan gebeur

  • @user-lv9ts3jb6c
    @user-lv9ts3jb6c Місяць тому +13

    Gayton is the people's president...for sure!!!...he is very transparent and honest...it's sickening to see how people falsely judge him...

  • @elmarievandermerwe3166
    @elmarievandermerwe3166 Місяць тому +6

    Acts 17:26,27 We are all one blood. Ons kan nie mekaar leed aandoen of doodmaak nie. RESPEK kom kort. Wie nie Selfrespek het nie, kan nie n ander respekteer nie. Daar is nie één mens wat nié sonde pleeg nie !!

  • @annestaras6831
    @annestaras6831 Місяць тому +6

    Baie goed gewees. So bly die bruinmense is in die parlement. Groetnis 🌿🙏🌿

  • @coeniepretorius8240
    @coeniepretorius8240 Місяць тому +15

    President, geluk in Jesus Naam vir wat die Here gedoen het in jou lewe, vir waarmee Hy besig is, en vir wat Hy nog gaan doen. Kan duidelik Sy Genade ervaar in jou lewe! Lewe vir Sy Eer is die Hoogste roeping! Emmanuel

    • @KlaraRvZ9843
      @KlaraRvZ9843 Місяць тому

      Hy moet dan liewer 'n priester in Ou Apostel kerk word as om in parlament te sit. Nou kan hy m sy nuwe groot salaris die 1.5 mil aan Beaufort Wes terugbetaal

  • @shaunsmart9432
    @shaunsmart9432 Місяць тому +8

    Dit was n baie pragtege gesprek.. waardeur isack

  • @sandraherbert1473
    @sandraherbert1473 Місяць тому +5

    PEOPLE MUST STOP CASTING STONES IM A COLOURED FROM CAPETOWN AND I FORGIVE AND FORGET THE PAST

  • @user-yh5sn3ry4x
    @user-yh5sn3ry4x Місяць тому +8

    Dankie Pres lig in vir Isak hulle wat in die binnemure gebeur😊

  • @rw18462
    @rw18462 Місяць тому +13

    Julle twee het vriende geraak,twee pragtige mensies
    Gayton Mckenzie het ek voor gestem op elke vlak,ek het NOOIT in politiek belang gestel maar vandat hierdie man my aandag getrek het sal ek altyd gaan stem.
    Gayton Mckenzie praat net die waarheid en ek glo in hom.

  • @mardiaadams3280
    @mardiaadams3280 Місяць тому +10

    Ek beny my President Mckenzie vir sy GOD'S Gesindheid teenoor die boring Witmense wat dink hul is god op aarde..Mckenzie is Waarlik ñ Chief wat GOD Vresend leef..Saluut Chief GOD'S BLESSINGS 🙌 🙏 💚💚💚💚💯💥

  • @CelestinedonoughCelestine
    @CelestinedonoughCelestine Місяць тому +5

    If we cannot see each other our own history our own context we will never see the potential of the other ,firstly look at them they speak a language both understand they comfortable with each other, they funny they. Laugh yet they extremely different this is greatest example of becoming South African respect each other context , and onetrying to explain the other context and over time they find each other and become South Africa.

  • @mariaanbekker3223
    @mariaanbekker3223 Місяць тому +5

    Bou 'n brug en kom oor Gayton se verlede. Hy is 'n incredible man wat omgee vir sy medemens😊❤

  • @Hanlie-gj1ss
    @Hanlie-gj1ss Місяць тому +6

    Isak ons geniet jou uitsendings. Jy is verreweg ons mees geliefde aanbieder in ons Land. Ons wens jy kan volgende week n kaartjie parlement toe kry via die Noord-Kaap! Onse mense het jou nog nooit gesien nie!

  • @user-gh1td4dv7e
    @user-gh1td4dv7e Місяць тому +9

    Prez u is die beste❤

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 Місяць тому +10

    More Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende naweek he Amen ❤

  • @priscillapaulse8894
    @priscillapaulse8894 Місяць тому +7

    Soooooo proud of u honourable Pres

  • @LizetteCloete
    @LizetteCloete Місяць тому +10

    solank ons vi hom vergewe n vertrou prys God🙏

    • @mariannameyer4719
      @mariannameyer4719 Місяць тому

      Solank ons Neil ook net vergewe.
      Wie kan eintlik n klip gooi....ons woon almal in huise van glas😊

  • @totallyanticorruption
    @totallyanticorruption Місяць тому +6

    Respek Gayton!!✨🏆

  • @CrazyAi166
    @CrazyAi166 Місяць тому +2

    Only man talkin about protecting farmers so far..DA is protecting their pockets and families..from a Coloured I know where my food comes from❤🇿🇦 Grateful.

  • @txnseix
    @txnseix Місяць тому +5

    Ek is soooo .....trots op onse PRES🙏🙏🙏

  • @antoinetteklein2269
    @antoinetteklein2269 Місяць тому +4

    Agree for how long do people want The Honorable Gayton Mckenzie to pay...please people leave him alone now...

  • @mariekotze5026
    @mariekotze5026 Місяць тому +7

    Like like like.....jyt op die harde manier geleer....en jy mag maar trots wees op jouself !!

  • @AndreDamons-pk1ew
    @AndreDamons-pk1ew Місяць тому +8

    Talk Pres Talk❤❤❤

  • @user-vm5nu2wq3m
    @user-vm5nu2wq3m Місяць тому +19

    Gayton is my Edelagbare. Eks PA.

  • @user-yh5sn3ry4x
    @user-yh5sn3ry4x Місяць тому +16

    Gayton vir President, HEIDEDAL hou duim vas

  • @ELVISCFW
    @ELVISCFW Місяць тому +7

    Een ding wat wit mense kan goed doen is om te oordeel, need i say more😊

  • @karelgericke9172
    @karelgericke9172 Місяць тому +2

    So glad someone mentioned that it's coulards and blacks also that judge gayton,especially now with the court ruling about Beaufort west, story.

  • @fireball6302
    @fireball6302 Місяць тому +2

    Lekker gelag vir Gayton. Wat hy egter gesê het oor Bruin mense se verteenwoordiging in die DA en op hul lyste vir die nasionale en provinsiale wetgewers is bloot nie waar nie.

  • @MichealLottriet
    @MichealLottriet 29 днів тому +1

    Brilliant interview enjoyed it very much

  • @Tinker8531
    @Tinker8531 Місяць тому +3

    You do not need to go back in time, its just envy and resentment because you have done better and have achieved more than the ones who criticise you.

  • @user-vm5nu2wq3m
    @user-vm5nu2wq3m Місяць тому +6

    Dankie vir die re-konneksie

  • @redeemablesoul
    @redeemablesoul Місяць тому +3

    Mense wat ons ancestors uit gemoor het,het die audacity om vir Gayton te oordeel

  • @angeloarthur5446
    @angeloarthur5446 Місяць тому +18

    My President

  • @danyon5099
    @danyon5099 Місяць тому +6

    Salute press

  • @tessb3039
    @tessb3039 Місяць тому +3

    Jy's Mac PRESIDENT ❣️

  • @estevisser2905
    @estevisser2905 Місяць тому +2

    Kyk na die ANC se uitlatings. Vir hulle gaan dit alleen oor die ANC se belange. Hulle voel vere vir die res van die land.

  • @joesolo1386
    @joesolo1386 Місяць тому +2

    My President Gayton Mckenzie 💚💚💚💚💚💚

  • @mariaanbekker3223
    @mariaanbekker3223 Місяць тому +2

    🎉go Gayton go!!🎉

  • @mamshengutshabalala6801
    @mamshengutshabalala6801 Місяць тому +7

    The more I listen to Gayton, the more I appreciate him as my leader and the more he challenges me to " blom waar jy geplant is ".
    The way he handles his truth and story. Wow! Truly inspired!
    Blessings!

  • @mariannasteyn9772
    @mariannasteyn9772 Місяць тому +3

    Dankie vir uitstekende werk Mnr Du Plessis. Jou kanaal vul n groot leemte. En jy doen dit op so n professionele en tog eg menslike manier.
    Opregte dank en waardering.

  • @emmarudman4187
    @emmarudman4187 29 днів тому +3

    GAYTON VIR PRESIDENT.

  • @joeymatthysen5105
    @joeymatthysen5105 Місяць тому +3

    Niemand is so sleg dat hy nie Kan verbeter nie. Laat die wat sonder sonde is die eerste klip gooi.

  • @tanyahart602
    @tanyahart602 Місяць тому +2

    Niemand mag "judge" nie. Hy het sy tyd gedoen. Beweeg aan!

  • @user-mg2bj3uw9o
    @user-mg2bj3uw9o Місяць тому +3

    AGTER DI SKERM MET SWART EN KLEUR!!!!! GOD HET MY DIT GEWYS.....DANKIE JESUS HUL HET GEFAIL!!!! HALELUJAAAAAA!!!

    • @superkevstar1
      @superkevstar1 Місяць тому +1

      Gefail mevrou jy is deurmekaar ons het 9 stoele by die hoof tafel...Ons is binne!

    • @user-mg2bj3uw9o
      @user-mg2bj3uw9o Місяць тому

      @@superkevstar1 EK PRAAT NIE DAARVAN NI. ..GAAN LUISTER WEER WAT HET JOU LEIER DAAR GESE VAN ONLANGSE GESPREKKE LAAAAANK NAAAAA DI ELECTIONS......ONLANGS..

    • @user-mg3pp7bz1e
      @user-mg3pp7bz1e Місяць тому +1

      Kyk hier miesies jy het soveel haat in jou hart Dat jy nie Kan glo Dat ons Bure geword het nie gaan bly op jou Alleen Eiland hierdie man gaan bo uitkom so ek voel jammer vir jou want jy het oogklappe op jou 👀 😂😂

    • @user-mg2bj3uw9o
      @user-mg2bj3uw9o Місяць тому

      @@user-mg3pp7bz1e MOCKING SPIRIT!!! THATS WHAT YOU HAVE.....MY EYES ATE WIDE OPEN, DONT YOU WORRY

    • @user-mg2bj3uw9o
      @user-mg2bj3uw9o Місяць тому

      @@user-mg3pp7bz1e MOENIE MOETI MOETI.....DI RASSE HAAT WAT IN JULLE IS NA MY KANT TOE GOOI EN SE EK IS VOL HAAT NIE.......N WARE KIND VAN GOD KANIE HAAT NIE!!!!! EK HET BY THE WAY BAAAAAIE KLEUR VRIENDINNE WAT EK BAIE LIEFHET AS SUSTERS.......JY KEN MY NIE......AS EK TEEN JOU LEIER PRAAT......HET .....EK....N ...REDE...DAARVOOR!!!!!!!!!

  • @Edits09553
    @Edits09553 Місяць тому

    Ag Ja mense is net gereed om Gayton af tebreuk maar god is saam met ons❤

  • @danietheron7818
    @danietheron7818 Місяць тому +3

    Ek weet hy het verkeerd gedoen maar regtig om so n vraag te vra of hy nog steeds skelm is hy het sy vonnis uitgedien asb

  • @emmarudman4187
    @emmarudman4187 29 днів тому +1

    WIE HET NIE N VERLEDE NIE. DEUR GENADE IS ONS GERED.

  • @esmeviljoen3570
    @esmeviljoen3570 Місяць тому +3

    Hoe durf jy Gayton so in die gesig vat. Skelm se gat man

    • @gavinkywe1270
      @gavinkywe1270 Місяць тому

      nee ek dink nie hyt so bedoel nie...hy praat maarnet soos die mense praat veral van sy luisteraars

    • @elizabethletape9248
      @elizabethletape9248 Місяць тому +1

      Ek het my respek totaal en al vir Isak verloor toe hy daardie vraag aan Gayton stel.SIES!!!Hy behoort hom wat the skaam. Hy het laag gedaal.As Isak ooit weer vir Gayton so in die publiek verneder en in die gesig vat,sal ek self hier opkom en hom ook grof beledig.
      Ek sal by sy kop begin tot by sy klein toontjie...daarna sal hy vir berading moet gaan tot in lengte van dae😡.Isak jy moet jouself bevoorreg ag om met so ñ opregte en waardige mens soos Gayton in gesprek te verkeer...hy bewys jou ñ guns.Hy het meer integriteit en ordentlikheid in dy Klein toonjie as wat hierdie Isak mannetjie in St hele lyf get! Gayton is absoluut dinamies. Ons Patriots van die PA kan nie wag om hom te sien in sy spoggerige broekpak en blink gepoetste skoene die dag as hulle by die Parlement ingesweer word nie.Ek hoop die Isak onbeskofte mannetjie is DAAR om te aanskou hoe ons Honourable member Gayton Mckensie bo hom(Isak) en sy verwaande tipe UITTROON ,letterlik en figuurlik💚💚💚🤗👌.He will make Isak look like an absolute fool🤡.

    • @redeemablesoul
      @redeemablesoul Місяць тому

      ​@@elizabethletape9248Dankie Elizabeth.

  • @calvinorlam4186
    @calvinorlam4186 Місяць тому +1

    Pres ek het a future councillor hier vir jou sy ken al die mal( kleurlinge) en swart mense ons wag hier in die dale vir jou

  • @hanshaggard9999
    @hanshaggard9999 Місяць тому +2

    Vergewe en vergeet.

  • @9876543210357
    @9876543210357 Місяць тому +2

    Janee, tyd vir die wederoprigting van die koninkrijk van Senzangakhona en Shaka Zulu, as die IFP en MK party saamwerk met ń ooreenkoms. Interessante tye wat voorlê, veral in Zululand……

  • @ericfick8770
    @ericfick8770 Місяць тому +1

    Daar het so baie mense by stempunte omgedraai, 4 tot 5 ure in rye staan dan werk die online devices nie. Klomp partys het stemme verloor in toekoms die verkiesing oor 2 dae hou

  • @katysteffen7484
    @katysteffen7484 29 днів тому

    Izak wat n lekker onderhoud met Gator Mackenzie... lekker grapperig en eerlik....lovit

  • @JohnWilliams-jt5pu
    @JohnWilliams-jt5pu Місяць тому +1

    MATHILDA DANIELSON: Jy kan nie se dat kluerlinge se attitude stink nie en dat GOD nooit die kluerling n kans gee nie. GOD diskrimmineer nie soos jy nie en as jy dink dat GOD is net vir wit mense dan wag die duiwel vir jou.

  • @EmySnyman
    @EmySnyman Місяць тому +3

    Thanks!

  • @mariepillai6157
    @mariepillai6157 29 днів тому

    What a bunch of grateful people. If you dont repent, GOD is doing to deal with you all that are making trouble. The DA, more than anyone else. Gayton is a child of God. And God says, " Do my prohpets no harm." Lord, remove the DA asap. Failer and defeat are in the present and future of the DA

  • @mariannameyer4719
    @mariannameyer4719 Місяць тому +2

    Gayton hul onthou ook maar Neil se verlede....almal moet maar na hul eie verlede begin kyk😊

  • @user-zu8oy8uo2k
    @user-zu8oy8uo2k Місяць тому +1

    Kan die goeie mense nie De Doorns toe verhuis nie,,,ek het seker vir 26j nie meer belang gestel om te stem nie,,maar ek sou verseker vir Gayton stem want ek volg baie van sy lives""Trok drywer van De Doorns,,, Japie,,,ek BAIZA mos lankal nie,,,,

  • @emilympiti5131
    @emilympiti5131 Місяць тому +1

    So the man wants us to speak his language,

  • @bedrikadaniels5689
    @bedrikadaniels5689 29 днів тому

    Our God our Father through Jesus Christ Saved you by His precious Blood. He took the past away forever. There is no more past. There is now a Present. What you have now is a life testimony to help others. Each persons Book of Live is in the Hand of God. And God direct you path. Yes, God gave us free will to make choices and sometimes we makes mistakes. There no person without mistakes on earth. We all sinners. You are saved by Grace. Only Jesus have no sin. He is sinless.
    REMEMBER: there is no condemnation for those who are in Christ. ROMANS 8 vers 1.

  • @sanetgeyser7150
    @sanetgeyser7150 Місяць тому +1

    I am glad for the colored people! Very glad!

  • @mariepillai6157
    @mariepillai6157 29 днів тому

    Do you have a plan for foreigners? How would you handle them?

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 Місяць тому +3

    Mc Kenzie ek luister nou na jou gesprek mwt Izak.
    Weet ek Wens die Mense kan ander mense se verlede uit Los.
    Hul moet Besef Ons aan BID ń GROOT ALMAGTIGE GOD wat al ons Mense VERGEWE 70×70.
    Maar die mense wat ons nie kan VERGEWE nie, Hul het ń GROOT PROBLEEM.
    STERKTE, Mnr McKenzie
    GOD BLESSING 🙏🙌🙌

  • @user-mg2bj3uw9o
    @user-mg2bj3uw9o Місяць тому +1

    FRENDS IN HIGH PLACES'....IS VERSEKER BY PA

  • @elainepoonawassy8923
    @elainepoonawassy8923 Місяць тому

    Awesome talk. ❤💚💚💚💚

  • @martha304
    @martha304 Місяць тому

    Pity about the poor connection it spoilt a very interesting discussion.

  • @ericfick8770
    @ericfick8770 Місяць тому +1

    Daar is so Baie studente werkloos, Kan die weermag nie weer studente vir n jaar oproep en brand weer die land se paaie regmaak. Die jeug is besig om te vergaan.

  • @annpeters2274
    @annpeters2274 Місяць тому

    Onse eie President, salute💚💚💚

  • @user-mg2bj3uw9o
    @user-mg2bj3uw9o Місяць тому +2

    BAIE HET N VERLEDE......MAAR WAAR IS DI WARE WARE WARE VAN HARTE VERGIFNIS VIR DI APPARTYDSJARE!??? KOM WEES EERLIK.

    • @marcellekravitz2411
      @marcellekravitz2411 Місяць тому

      As jy n rassis is by nature kan ek verstaan jy soek vergifnis maar nie almal met n opinie is n rassis nie..harde feite op die tafel..gayton is sopas gedagvaar oor n 3mil wat kwansuis Verdwyn het...as dit in jou sit om n skelm te ondersteun wat sy eie mense se geld gaps is dit jou indaba mevrou maar ek sou sê jy gaan in n verkeerde rigting..as jy rassisme wil aanvat begin by die 116 ras wette teen jou teen kleurling en teen indier..en hou op kerm oor die 8 raswette vd ou bedeeling..

  • @joyce_swa
    @joyce_swa Місяць тому +1

    Ek het geensins vir Gayton gestem. Moenie sy verlede teen hom hou

  • @emmarudman4187
    @emmarudman4187 29 днів тому +1

    GAYTON JYIS HIERDIE 74 J TANNIE SE MAN. GOD SEEN JOU.

  • @emmarudman4187
    @emmarudman4187 29 днів тому +1

    GAYTON JY IS MY MAN

  • @oscargeorge1436
    @oscargeorge1436 Місяць тому +2

    As was jou Sonder Soos skarlaken was dit Witter as sneeu en die Here dink Nie daaroor en DAAR is board no fishing Wie is julle as jy Nie sonde het nie gooi n klip

  • @pieterjansevanrensburg1924
    @pieterjansevanrensburg1924 Місяць тому +1

    Anc,Da,Pa,is dit nie die beste verteenwoordiging van,Bruin,swart en blanke burgers nie