Theuns Jordaan - Ek Wil Weet (Met Lirieke)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 жов 2024
  • Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
    UA-cam - / @theunsjordaan9907
    Facebook - / theunsjordaanpage
    Instagram - / theunsjordaan
    #TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel #Roeper

КОМЕНТАРІ • 14

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Рік тому

    My liefling, Johan Naude, ek is altyd daar vir jou, ek het jou ontsettend baie lief, , ons hou baie v Theuns se musiek, koester dit nog steeds, dankie liefling vir amper 20 jaar. Liefde Ancois

  • @soniaponzio9426
    @soniaponzio9426 Рік тому +1

    Beautiful lyrics and song!! You're really the best singer ever, dear Theuns!! You"ll be missed for ever in the music world as well as in people's heart! Love you, Dedengo!❤❤❤❤❤🌷🌷🌷🌷🌷

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 роки тому +1

    My lief het vanoggend my lied geluister dankie my skat jy was n kosbare deel van my lewe was nooit spyt nie en sal nie wees nie dankie vir jou Theuns Jordaan het al die mooi uit gebring my skat

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 роки тому +1

    Ek kry alleen swaar maar dit is die moeite werd dit is en was net jy vir jou my lief net vir jou💔💔💔💔💔🌷🌷🌷🌷

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 роки тому +1

    Ja my lief vir ewig altyd jy sal jou altyd lief he my se ding aan jou dan sien net daai diep kuiltjies

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 роки тому +1

    My lief niemand kan dit stil maak nie nie eens jy kan dit doen nie bly lief vir jou my liefling sal altyd wees

  • @gerrithorn3507
    @gerrithorn3507 4 роки тому +1

    Uitstekend!

  • @janettameyer
    @janettameyer 2 роки тому

    ❤️💙❤️

  • @ARenewedmind
    @ARenewedmind 2 роки тому

    Beautiful!!

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 роки тому +1

    My engel dit is vir ewig ons twee nou is ek die een war solo vlieg

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 роки тому +1

    Ek probeer hard vliegtuig in die lug hou want ek vlieg solo my engel dit is net jy nou is ek alleen my lief ek wil net een keer nog vir jou se hoe lief ek vir jou is😢😢💔😢

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 роки тому +1

    Ja babe vir ewig en altyd net jy

  • @gezinauys
    @gezinauys 5 років тому

    Pragtig!

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 роки тому +1

    Ja my lief as jy maar net kon bly dan was ek nie alleen nie maar ek is alleen maar bly lief vir jou