Weereens Super aksie, Super interresant, Super tips, Super visse, en heel oortuigend - Super Cast Magic ! Ek geniet altyd jul video's en raad, baie dankie Schalk vir jare lange goeie diens en Super produkte aan die mark, hengelaars en sport. Mag jy steeds groei van krag tot krag, jy is 'n ware hengel ambasadeur. Salute !
hi daar groete van Oklahoma USA, ek gebruik die selwde manier maar ek sit alles op n haar strop en ek sit die bom om my sinker! SA aas is tops! Ek gebruik nog al die jare Supercasts se produkte! Uitstekend oukies!
Nice video manne wanneer sit schalk nou vir ons sy kas uit een watse floats en dips en alles daar moet wees, maak nie saak watse dam nie, soos die 10 moet floats en dips en kombinasies wat in jou kas moet wees. Dankie vir julle produkte besig om heeltemal oor te swaai super cast toe.
Dankie Schalk vir jou videos en natuurlik jou produkte, geniet dit baie. Kan jy, of iemand, vir my die naam van daardie skaars vis gee asb? Wil graag meer uitvind oor hom.
Im het julle al by vyheboomdam in badplaas vis gevang want as julle nie daar vis gevang het nie moet julle daar gan proebeer dit is skoon water en groot viss
Hi guys, I really enjoy the videos but don't really understand Afrikaans... I would really appreciate if you guys can speak in English as u guys have a broad audience... Reason being that most of those who speak Afrikaans understand English... Just my suggestion.. Regards.
Ek love all die vidoes maar dis net my opinie ek koop al julle produkte en het al alles probeer maar het agtergekom daar is nie sommer beginner vissermanne saam sodat hulle kan kyk hoe hulle fiesies kan vang saam julle met selfde producte om the wys die meeste van ons wat ook maar amateurs en beginners ook wel kans het om vis te vang. mense het my gese dat my presentation is verkeerd, dan hoor ek so baie negatiewe dinge van Supercast van mense langs die viswater ek weet nie meer watter kak om te glo nie. ek wil net visvang dis klaar moeilik genoeg.
Ek gebruik all die verskillende produkte so paar supercast dips en conoflex etc.hierdie ou se vir jou dit werk en hierdie ou se vir jou dit werk so mens try maar verskillende maake en die wat werk gebruik mens.toe ek my heel eerste keer begin hengels en carp strike dips gebruik (ek dink jy kry dit net in pretoria oos)(cheap) ek het 12 visse daai dag gevang Maar toe begin ek nou grand raak en koop dierder produke en ek het 6 keer gaan visvang en niks gevang.
Ek Sal persoonlik eerder wil se gebruik die produk wat vir jou Sal werk hou net aan probeer alles Sal reg Kom supercast se produkte is kwaliteit. Ja mens sukkel soms maar dis ok hou net aan
Weereens Super aksie, Super interresant, Super tips, Super visse, en heel oortuigend - Super Cast Magic ! Ek geniet altyd jul video's en raad, baie dankie Schalk vir jare lange goeie diens en Super produkte aan die mark, hengelaars en sport. Mag jy steeds groei van krag tot krag, jy is 'n ware hengel ambasadeur. Salute !
Well said.. Stem 100% saam!
Dankie vir julle skallas en supper cast
Thanks Gents, another great video.
Dankie baie wag al lank vir ruitspruit se video
Lyk good manne 👍 truly the choice of champions
Netjies, so braaiworsie langs die water is altijd iets besonders!
Love die nuwe kleur vani products cool supercast cool all the way
Ja, die t-hemde is rerig mooi.
Mooi vis en so naby aan die huis. Ek pak sommer nou om te gaan hengel
hi daar groete van Oklahoma USA, ek gebruik die selwde manier maar ek sit alles op n haar strop en ek sit die bom om my sinker! SA aas is tops! Ek gebruik nog al die jare Supercasts se produkte! Uitstekend oukies!
Bai dankie manne vir al die tips en inligting. Wanneer kom hengel julle bietjie Krugersdriftdam buite Bloemfontein? Vossie
Awesome video😍😍😍😍😍
Im extremely interested in fishing with you guys how do i go about with the process of signing up if its possible and if youll allow such ??
Mnr SVB jy mag maar produkte uitdink en maak jou goed jou proddukte di beste op di mark wel done.
Lekker manne... 👍!!!!!
Netjiese Karp!
Naand almal. Kan iemand dalk vir my sê watse vis is dit wat hy hier rondom die 46ste minuut op die video vang? Dankie byvoorbaat
But in die vroeë 80s het ons reeds sulke spray blikkies gebruik. Ek onthou nog goed die geel blikkie met rooi anys spray. Goed gewerk vir geelvis.
Nice video manne wanneer sit schalk nou vir ons sy kas uit een watse floats en dips en alles daar moet wees, maak nie saak watse dam nie, soos die 10 moet floats en dips en kombinasies wat in jou kas moet wees. Dankie vir julle produkte besig om heeltemal oor te swaai super cast toe.
Lekker video mane
What poweder was he using with the Haibo and Pandemonium
Custard powder
so quick question if sensation is your sponsor why do you use a Preston Innovations Landing net?
🙏
wat is die beste baber voer
Waarvoor word die custard poeier gebruik
Dankie Schalk vir jou videos en natuurlik jou produkte, geniet dit baie. Kan jy, of iemand, vir my die naam van daardie skaars vis gee asb? Wil graag meer uitvind oor hom.
Dis n Karp op steroids😂😂😂😂😂😂😂🐟🐟🐟🐟🐟
Kan julle asb by Chelmsford dam kom vis nogal n moeilikedam
Agreed, but they wont ever come. All over, from Red Sands to the Zones its a nice but difficult dam to fish at times. Sandford is the place though.
Im het julle al by vyheboomdam in badplaas vis gevang want as julle nie daar vis gevang het nie moet julle daar gan proebeer dit is skoon water en groot viss
Ons bly daar ook
Wanneer vang julle bietjie in die Oos-Kaap
Waar kan ek n wit oorlosie soos bennie kry? For the life of me, I can't find one! Kan someone tell we the name of it & where can I get one? Please!
Casio G-Shock, hul is baie algemeen, hul verkoop teen R2200.00
@@rashaanbotha587 el sê vir jou baie dankie!
Het julle voer gegooi toe julle die vorige dag daar was mmm ? :-)
😂😂😂
Wanneer is di volgene dvd
When you going olifantsnet dam and koster dam
zubeida patel they have done it
2 Awesome
Asb gaan hengel by erfenis dam ....ek en my pa wil daar gaan hengel in desember vakansi en wil weet wat daar werk
Plain werk beste sorteer jou afstande uit
Haha ek het vir ook by die garage gewaai
Nou waars Johnny longcast
Hy katrol nog so lood uit di water uit😅😅
Kry asseblief net ordentlike skepnette.
Hi guys, I really enjoy the videos but don't really understand Afrikaans... I would really appreciate if you guys can speak in English as u guys have a broad audience... Reason being that most of those who speak Afrikaans understand English...
Just my suggestion..
Regards.
Hulle se dat die vis byt nie as hulle Engels hoor...
@@yabed981 shhhh Mohammed djou naai
@A Fera is it really sold world white pls tell me i wasnt aware of this and where
joh oom Skalk oom mot leer asb al daai tips
moet
Ek love all die vidoes maar dis net my opinie ek koop al julle produkte en het al alles probeer maar het agtergekom daar is nie sommer beginner vissermanne saam sodat hulle kan kyk hoe hulle fiesies kan vang saam julle met selfde producte om the wys die meeste van ons wat ook maar amateurs en beginners ook wel kans het om vis te vang. mense het my gese dat my presentation is verkeerd, dan hoor ek so baie negatiewe dinge van Supercast van mense langs die viswater ek weet nie meer watter kak om te glo nie. ek wil net visvang dis klaar moeilik genoeg.
Ek gebruik all die verskillende produkte so paar supercast dips en conoflex etc.hierdie ou se vir jou dit werk en hierdie ou se vir jou dit werk so mens try maar verskillende maake en die wat werk gebruik mens.toe ek my heel eerste keer begin hengels en carp strike dips gebruik (ek dink jy kry dit net in pretoria oos)(cheap) ek het 12 visse daai dag gevang
Maar toe begin ek nou grand raak en koop dierder produke en ek het 6 keer gaan visvang en niks gevang.
Ek Sal persoonlik eerder wil se gebruik die produk wat vir jou Sal werk hou net aan probeer alles Sal reg Kom supercast se produkte is kwaliteit. Ja mens sukkel soms maar dis ok hou net aan
Schalk hkm gaan maak oom nie n draai by buffelspoort nie ons was die naweek daar en ons het pagtige visse gevang
wey sdfrsd