Dewald Gouws - Rooftops

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 1 жов 2024
  • Dewald Gouws - Rooftops
    Record Label: Select
    2013

КОМЕНТАРІ • 35

  • @lewendewoordrichardsbaai7218
    @lewendewoordrichardsbaai7218 4 роки тому +1

    Dewald, geseënde Paas naweek vir jou en jou geliefdes. PRAGTIGE MUSIEK.

  • @lydiadupreez9084
    @lydiadupreez9084 2 роки тому

    GOD I SHOUT OUT UR NAME ON ROOFTOPS THAT I AM YOURS....THE EVERLASTING GOD....SWEET SWEET LORD....I LOVE U...HALLELUJA...I ADORE U GOD🙌🙌🙌

  • @charmainesmith4976
    @charmainesmith4976 9 років тому +2

    Most and best song ever and i can feel the Holy Spirit..... And You set me free.....Jesus! Amen so nice. 

    • @micki9130
      @micki9130 9 років тому

      Amen god bless you

  • @pietcronje7361
    @pietcronje7361 6 років тому +1

    AMEN!!! Het jou konsert in mariental bywoon. AMEN!!

  • @ansieswanepoel1863
    @ansieswanepoel1863 4 роки тому

    Een van die beste weergawes van hierdie "song" wat ek nog ooit gehoor het....you go Dewald!! Alle eer aan ons Hemelse Pappa xx

  • @ivyviljoen1985
    @ivyviljoen1985 6 років тому

    Hopetown AGS kerk dankie jul my di song in my hart in gesing ht Dankie pastor J !!!!

  • @natasha1234357
    @natasha1234357 11 років тому

    Ag Dewald ek luister Rooftops oor en oor. Dit weet ek verseker, ek behoort aan God. Baie dankie vir Rooftops.

  • @beetlecrushe
    @beetlecrushe 10 років тому

    Weereens herrinner dat ek aan Jesus behoort toe Dewald hierdie by Karoo MMC gesing het.

  • @danilicious6898
    @danilicious6898 8 років тому +1

    Ek listen heir die song elke morning

  • @MerciaMA
    @MerciaMA 11 років тому

    wens eerder sy ander song wat net nêrens te vinde is liewer ge - upload word...ag ..anyway...

  • @SonjaMckay
    @SonjaMckay Рік тому

    I LOVE YOUR SONGS

  • @ivyviljoen1985
    @ivyviljoen1985 7 років тому +1

    Een van die beste songs ooit !!!

  • @piperjames100
    @piperjames100 3 роки тому

    I knew this lad before he became famous. Amen!

  • @heleenvandermerwe9272
    @heleenvandermerwe9272 11 років тому

    Dit is pragtig Dewald en jy is so geseend met so n stem. Gaan beslis jou cd koop.

  • @Antonio1984swart
    @Antonio1984swart 11 років тому

    Just got goosebumps listening to this lovely song! WOW, where is the nearest music store....want his CD!

  • @aletlangeveldt9130
    @aletlangeveldt9130 10 років тому

    Dankie Dewald ons aanbid n Groot God. Pragtig!!!!

  • @calliejones8072
    @calliejones8072 10 років тому

    Hi Dewald jy weet mos dis my gunsteling song

  • @gertruidajansenvanrensburg6821
    @gertruidajansenvanrensburg6821 9 років тому

    Ek kan heeldag en alnag hierna luister! Baie dankie!

  • @louisevster
    @louisevster 11 років тому

    Fantasties Dewald, dankie vir die pragtige song.

  • @georginapetersen6828
    @georginapetersen6828 10 років тому

    Amazing Song Dewald, God Bless

  • @kikiwinokan1262
    @kikiwinokan1262 10 років тому

    it's cool! How Great You are God....

  • @Riettevdl
    @Riettevdl 11 років тому

    Wow, wow, wow, seun van God, jy bless ons.

  • @marcellelouw9746
    @marcellelouw9746 11 років тому

    Net een word fantasties

  • @arlenealberts3310
    @arlenealberts3310 11 років тому

    i just love this song well done

  • @maraaimarx938
    @maraaimarx938 11 років тому

    Baie mooi gesing dewald!

  • @terrayneblack4683
    @terrayneblack4683 11 років тому

    Kim Walker se song love it/

  • @hugokleynhans9595
    @hugokleynhans9595 11 років тому

    Baie mooi lied Dewald.

  • @grobies12
    @grobies12 11 років тому

    awsomely mooi!!!!!!!

  • @linda680623
    @linda680623 10 років тому

    Fantasties

  • @rileyhayes4369
    @rileyhayes4369 8 років тому

    Pragtig!!!!!!

  • @ronelboshoff2605
    @ronelboshoff2605 7 років тому

    Amen!!!!!!!!!!!

  • @JanusRoux
    @JanusRoux 11 років тому

    Challenging WOW!

  • @louismatthee7716
    @louismatthee7716 6 років тому

    Amen🙏

  • @SonnetteB
    @SonnetteB 11 років тому

    Pragtig!