❗️Gesprek oor die ontstaan van Artikel 235 en die Akkoord (DEEL 2)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 вер 2024
  • Dr. Pieter Mulder, voormalige leier van die VF Plus gesels oor die ontstaan van Artikel 235 en die Akkoord en stel enige wanpersepsies daaroor reg.
    #Selfbeskikking #Artikel235 #Art235 #SAGrondwet #Afrikaners #Afrikaans #SAConstitution #VF #VFPlus #Vryheidsfront #VryheidsfrontPlus

КОМЕНТАРІ • 7

  • @dirkburger1362
    @dirkburger1362 4 місяці тому +3

    Gaan voort asb. en dankie vir dit wat julle doen. Ons nalatenskap is belangrik.

  • @letitiadutoit6525
    @letitiadutoit6525 4 місяці тому

    Baie dankie julle!! Vir harde “ongewaardeerde” werk oor 30 jaar!!! Ons “intelektueel begaafdes” sien dit raak!

  • @AndriesDuToit-bs1nj
    @AndriesDuToit-bs1nj 4 місяці тому +3

    Baie baie dankie dr. Pieter. Ek was sommer in trane om jou gesig weer te sien. Jou bydrae in die politiek sal NOOIT deur die ware Afrikaner vergeet word nie. Ek het al lank gewag vir hierdie video.
    Dat dit die onintelligente goedgelowiges gaan verhoed om agter die Snertpraters aan te hardloop sal seker wensdenkery wees. Maar dit mag ons nie stilmaak nie.
    Sterkte en weereens baie dankie. Ons bid vir die verkiesing 🙏🙏🙏🙏

    • @letitiadutoit6525
      @letitiadutoit6525 4 місяці тому

      Absoluut Andries!!! So dankbaar vir die slim geleerde mense!! Sonder hulle sou ons baie slegter af gewees het! En ongelukkig sien die meerderheid dit nie raak nie!

  • @MartieSaaiman-v3v
    @MartieSaaiman-v3v 4 місяці тому

    United cape states

  • @thomasbisschoff7136
    @thomasbisschoff7136 4 місяці тому +2

    Sterkte met julle roeping. Die volk vertrou julle!