Vetkoekpaleis, S2, Ep12

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 сер 2024
  • Verbode Vrugte: Ella gaan maak ongenooid Worsie se woonstel skoon en gooi sy teddiebeer uit. Dit veroorsaak dat Frik vir Ella uit die winkel jaag. Ella vra die dominee om met Frik te gaan praat. Boeboe eindig op die dominee se skoot en gee ook sommer vir mevrou dominee bietjie raad om haar privaatlewe op te kikker.

КОМЕНТАРІ • 85

  • @yolandavanhollstein8438
    @yolandavanhollstein8438 Рік тому +19

    still watching 2023, from a foreign country, Tbilisi Georgia. Great Classics. - baie snaaks, Afrikaans in my hart

  • @GeritKalmeyer
    @GeritKalmeyer 3 місяці тому

    Dit kan jy weer se

  • @DesireeMack-ty1qx
    @DesireeMack-ty1qx Рік тому +5

    Joh ek is baie lief v vetkoek paleis I watch it every day best actor's eva ❤😅

  • @colinraath9179
    @colinraath9179 11 місяців тому +5

    Orkney snork nie en Skooldae was baie goed. Mis albei die reekse baie. Ben Kruger was altyd een van my gunsteling akteurs gewees

    • @DydLike
      @DydLike 8 місяців тому

      Ek het nog nooit gehoor van Skooldae nie??

  • @user-gt6kq6dv8n
    @user-gt6kq6dv8n 2 місяці тому

    Hy ons werk hie met kos!!!!

  • @jjgc9603
    @jjgc9603 9 місяців тому +2

    die goeie oue tyd. EK mis die ou Suid Afrika

  • @ju-cp6wc
    @ju-cp6wc Рік тому +4

    By ver... Die beste ooit.

  • @eurafrican85
    @eurafrican85 2 роки тому +18

    RIP Ben Kruger
    RIP Marga van Rooy
    RIP Zack du Plessis

  • @arthurmarks7062
    @arthurmarks7062 4 роки тому +32

    The best Afrikaans soapie!!! 😀 😀 Love Ella. Was a great actress. They all good..... 👍

  • @djentobreakfastbreakfast8820
    @djentobreakfastbreakfast8820 2 роки тому +6

    I learnt my Afrikaans from this Sitcom..

  • @Jorrie86
    @Jorrie86 3 роки тому +26

    Rus in vrede Oom Ben Kruger 🙏

  • @esmari0110
    @esmari0110 4 роки тому +10

    Love this episode

  • @reniermarkram8502
    @reniermarkram8502 4 роки тому +25

    Maar is iets nie op sy lekkerste juis wanneer dit op sy verkeerdste is nie? Goeie vraag vir n dominee

    • @danieldekock3786
      @danieldekock3786 Рік тому

      ,

    • @davidkotze8205
      @davidkotze8205 5 місяців тому

      G m,nZOIN,a?4z b bO 😊😊😊 😊😊😊😊😊😊 4:52 😊y 😊 b bU 4:56 O,Op,n,n😊😊😊 5:17 z😊😅nkno on o zonozb,😊,;😊-; ob? on og😊joj zo n😊😊 5:18 4:39 😊😊😊

  • @colinraath9179
    @colinraath9179 11 місяців тому +3

    Ben Kruger was n fanrastiese akteur. Hy was die held in die tv reeks Skooldae. Onderwyser en raadgewer. Baie goeie reeks gewees. Christo de Wet.😊😊😊😊❤

  • @janegeldenhuys2438
    @janegeldenhuys2438 Рік тому +2

    I love vetkoekpalies

  • @user-yx7bx1jz7f
    @user-yx7bx1jz7f 6 місяців тому +1

    😂

  • @anitawillemse1160
    @anitawillemse1160 Рік тому +4

    Worsie Se ma is die ultimate 😂

  • @xanderkapp1262
    @xanderkapp1262 5 років тому +18

    Ek sal nie weer nie. Ek sal nie weer nie.

  • @louisfourie4557
    @louisfourie4557 2 роки тому +3

    Ek is lief vir dié...waar is nog Hester en Bester Willie en Pieter ?

  • @dieterdelange9488
    @dieterdelange9488 4 місяці тому

    8:45 "Poppie gaan hiervan hoor! *Snik*" 😅😂

  • @armandsteyn1223
    @armandsteyn1223 4 роки тому +8

    Hello ouma and thanks for the update on this project and I look at this one more time and I hope

  • @popimazibuko3287
    @popimazibuko3287 Рік тому +1

    ❤😂😢😊

  • @jaydenvanstaden1937
    @jaydenvanstaden1937 3 роки тому +7

    Bel vir Anti Boepie het julle gehoor

  • @wickusswart5859
    @wickusswart5859 Рік тому +1

    😅😅😅😅😅😅😮

  • @channingjones5584
    @channingjones5584 Рік тому

    Awe uncle

  • @mariafourie7842
    @mariafourie7842 4 роки тому +6

    Babas maak so

  • @kingofsloth043
    @kingofsloth043 3 роки тому +1

    Oom frik sy het my teddie weg gegooi

  • @elvinmartinus7208
    @elvinmartinus7208 4 роки тому +13

    Ek hou van oom vetkoek se rol

  • @heidipienaar1892
    @heidipienaar1892 2 роки тому

    RIP Ben Kruger

  • @gavinflanigan709
    @gavinflanigan709 9 років тому +17

    Ek voel dat ella hetemal haarself oortree hies, as my ma dit aan my gedoen het was ek 'n weeskind vandag

    • @gmail2277
      @gmail2277 7 років тому

      dink jy ella het die worsman se hol gelek op die stel na ure?

    • @Mzansi74
      @Mzansi74 7 років тому +3

      Jy is siek!

    • @gmail2277
      @gmail2277 7 років тому +2

      +Joe Soap is ek siek?maar Jul dose het die land vir zuma gegee en nou kerm Jul!

    • @lanolvl8936
      @lanolvl8936 6 років тому +1

      G Mail nou wat het die Zuma storie nou met Ella en Worsman te doen ??
      Lyk my jy is so klein biekie siek.

    • @GamerSkinny
      @GamerSkinny 6 років тому

      G Mail wat het dit met hierdie episode te doen?

  • @miamartin8692
    @miamartin8692 3 роки тому

    Mooi worsie

  • @colinraath9179
    @colinraath9179 11 місяців тому

    Mis Hester en Esther Bester episodes

  • @leolion2734
    @leolion2734 Рік тому

    Wiewels ✌

  • @benloots1193
    @benloots1193 7 років тому +5

    asome

  • @andrieslouw3811
    @andrieslouw3811 3 роки тому +3

    Rus in vrede ds Ben

  • @Diesel436
    @Diesel436 3 роки тому

    Yo Ben Kruger!

  • @nicoleshakur71
    @nicoleshakur71 6 років тому +11

    Kwaai 💯💯💯

  • @nealenhangford8189
    @nealenhangford8189 10 років тому +12

    Wat n lekka movie jong! !!!!!!!!

  • @laylaajacobs7559
    @laylaajacobs7559 7 років тому +13

    Ek doen gimnastiek💞💞💞💃💃🌟🌟🌷👯👯🏃💜💜

  • @annapotgieter492
    @annapotgieter492 2 роки тому

    ek hou van die moeve

  • @sanetainslie6115
    @sanetainslie6115 6 років тому +4

    💯&

  • @jeannievanniekerk1527
    @jeannievanniekerk1527 11 місяців тому

    😂😂😂😂😅😅😂

  • @liesiejantjies8828
    @liesiejantjies8828 Рік тому

    😅😅😅😅😅🥺🥺🤣🤣🤣🤣🤣😂😂😂

  • @laylaajacobs7559
    @laylaajacobs7559 7 років тому +6

    ek doen ook gimnastiek🎀🎀🎀🎀🎀🎀🎀💃🏆🏃👯👯👯💎

  • @willy-johndejager6810
    @willy-johndejager6810 3 роки тому

    vannaand is sy laaste verskeining op binneland. ek gaan nou gaan luister na viking funeral music.

  • @joeventer3042
    @joeventer3042 Рік тому

    Vcjo

  • @SuspectCodm
    @SuspectCodm 3 роки тому +1

    Het julle geweet die kullid cop is neilsie van Orkney snork nie

    • @marcellbeukman235
      @marcellbeukman235 3 роки тому +3

      Nie waar nie Neelsie van Orkney Snork nie se regte naam is Eugene Martin en die Sheridan se regte naam is Alvin Bruinders

    • @SuspectCodm
      @SuspectCodm 3 роки тому

      @@marcellbeukman235 ja ek het dit 5min later uitgevind sorry

  • @perfectlawyercat4806
    @perfectlawyercat4806 3 роки тому +2

    This is too painful to watch

  • @marnulombaard2305
    @marnulombaard2305 3 роки тому

    Qqqwwwwww is the first time in the world to have a good relationship withyttyiyuy the that and the that I have to be in the that way and I don’t r the that I have to go to the that and I have to go to the that

  • @Shana_14
    @Shana_14 3 роки тому +2

    Ek haat Ella

  • @GeritKalmeyer
    @GeritKalmeyer 3 місяці тому

    Dit kan jy weer se