@@martinhorn1463 hi, daas nie regte en verkeerde manier nie.. maar wat vir ons werk is n langer hoek strop +_ 80cm tot n meter 4/0-7/0 hoek, fixed trace met of dieselfde lengte sinker strop(party like korter sinker strop dat die sinker nie vashak as jy die vis inrol nie. Maar as dit kom by die livie, def cable tie of Dacron deur die oë dat die livie kop eerste getrek word in die stroom
One of your best. Thank you.
Thank you, appreciate it!
I'm sure I saw you guys camping out that night, was so jealous! Love the channel 🎉🎉🎉🎉
Absolutely loved this video, love hearing my fellow South African accents
Lovely video nice catch guys
Love ur channel bru.
Always learning from you
Thanks Gerrit, awesome to hear💪
Mooi Steen 👍🏽
Awesome bait presentation and a good fish. Tight lines.
Thanks so much!
Dankie vir die video Vick en die education❤
Amazing video bro
Mooi , Geluk met daai STEEN !!
Mooi julle. Lekker adventure.
our south african trip starts at 13th of january we will go to Muizenberg/Simon's town !
Great videos, mooi area.
Middag wat is die regte rig om te gebruik om kob te vang met live mullet en gebruik ek n running sinker dankie puik videos
@@martinhorn1463 hi, daas nie regte en verkeerde manier nie.. maar wat vir ons werk is n langer hoek strop +_ 80cm tot n meter 4/0-7/0 hoek, fixed trace met of dieselfde lengte sinker strop(party like korter sinker strop dat die sinker nie vashak as jy die vis inrol nie.
Maar as dit kom by die livie, def cable tie of Dacron deur die oë dat die livie kop eerste getrek word in die stroom
Well Done!!! Julle visvang ekspedisies is werklik aansteeklik Goeie wense vir 2025🎉
Thanks Vivian, waardeer dit❤
Pragtig
Mooi
Like julle content manne , waar hierdie spot 👌
@6:27 Hy het nie die livebait gevat nie. lyk hy het net n bietjie kom ruik.
Hehe ja hy het nie die 2de hoek gesien nie
Yeslike julle is yster😅
Waar is bulle?
Why the stupid music?
I See you have 0 followers and 0 Videos.. try making a few and try and make everyone happy!