Mense en Hul Stories - Rene Christians - Season 3 Episode 41
Вставка
- Опубліковано 10 лют 2025
- Today Natasha speaks to Rene Christians
Topic: Cancer Survivor
Rene Christians kom deel haar storie oor hoe sy gediagnoseer was ook met fase 3 ovarian cancer op die ouderdom van 33 jaar oud. Sy moes ook n histerktomie ondergaan, en chemoterapie ondergaan. Sy kom vertel hoe dit haar hele lewe en familie se lewe geraak het.
Mense en Hul Stories with Pastor Natasha Fick airs on Life CBN every Sunday at 1pm and Rebroadcast times:
Tuesdays @ 19h00
Fridays @ 20h00
#menseenhulstories #natashafick #storiesvanhoop #Storiesvanbemoediging #lifecbn #natashafick #wagohministries #womenaftergodsownheart
Amen wat n kragtige getuienis❤️🙏🙌
Vrou van die Here. Daar is net iets omtrent u stem wat maak dat mens na u wil en moet luister. Mag God u magtig gebruik tot eer en VERHEERLIKING van Sy Koninkryk.
🙏🙏🙏❤️❤️❤️🙌🙌🙌