My dogter het hierdie somg gekies om in te stap met haar troue. Ek het nie geweet nie, wat sy gekies het nie, maar het koue rillings gekry, want die lirieke en die musiek het geklink of dit spesiaal vir hulle geskryf is. Omrede dit 'n "bostroue" was, het daardie musiek het so mooi geklink in die veld.
And yet after so many years I still can't leave this song. I listen to this everyday, As I work most of the time sometimes 7days a week 3 weeks a month. and its not from 7-4 or 8-5 its from 6-11 or 7-9 it all depends on the day some days I don't even see my kids when they are playing. But Juan everyone in my family know I love all your songs ill always run to my sound system on a weekend and find one of your CD's just to play it. the amount of passion and love that you put into this, is just amazing. If every person in SA can just put 25% of the amount of energy or passion into their day as you POUR into a song. we have nothing to fear for we are or will be the strongest nation ever
Juan se musiek het vir my 'n heel ander betekenis gekry toe ek lees oor sy musiek en sy meisie se afsterwe, ek is mal oor "siels" musiek wat 'n betekenis het - en nie net lee woorde is nie, dit is diep en spreek boekdele wanneer dit diep uit die hart kom. Luv sy musiek - ek is beslis a "fan".
Elke keer as ek bietjie moed verloor dan luister ek die liedjie... liefde in afrikaans is so mooi... My man het 'n fout gemaak... hy is al sedert 2013 oorsee in die tronk... na al die jare is ek nogsteeds lief vir hom... kan dit wees dat 'n mens liewer kan raak vir 'n persoon al is hy nie naby nie? Ek Bid elke dag en vra die Here vir n wonderwerk dat ek net weer saam met my man kan wees...
Ek le nou en luister na hierdie song van jou weer en dink so bietjie kani glo nou nog dat my girl my gelos het vir n ander ou ekt elke aand n belofte in my hard gemaak vir haar en elke woordjie vir haar bedoel wat uit my mond uit gekom het maar ek probeer my bes om haar uit my uit te kry dit is moeilik maar ek probeer sy was my als geweec 😔❤️maar love die song bja.
Nie net n mooi gesiggie nie maar n stem soos n engel ... Jou liedjies het die mooiste woorde en raak mens diep binne in .. Jy laat n mens weer glo en glo in liefde!! Jy oortref jouself en hou so aan**
Hi Juan dis n baie mooi diep song ,ek hou van jou musiek! as my finansies reg is teen die tyd wat ek trou wil ek jou graag kry om op my troue om te kom sing ek is mal oor jou as mens en jou musiek dis so nice so ek hoop ek kan jou bel! - Cindy Oosthuizen
Beste afrikaans se Sanger wat daar is juan boucher jy Rock 🎉🎉
Ek is nou amper 70 en jou musiek en lirieke is die beste in SA. Ek luister elke dag
My dogter het hierdie somg gekies om in te stap met haar troue. Ek het nie geweet nie, wat sy gekies het nie, maar het koue rillings gekry, want die lirieke en die musiek het geklink of dit spesiaal vir hulle geskryf is. Omrede dit 'n "bostroue" was, het daardie musiek het so mooi geklink in die veld.
Afrikaans is awesome!! Danksy kunstenaars soos DIE. 💯❤️
Jou songs inspireer my meer en meer elke dag.
Jy is definitief die koning van afrikaans. Jy mag maar. ❤
And yet after so many years I still can't leave this song.
I listen to this everyday, As I work most of the time sometimes 7days a week 3 weeks a month.
and its not from 7-4 or 8-5 its from 6-11 or 7-9 it all depends on the day some days I don't even see my kids when they are playing.
But Juan everyone in my family know I love all your songs ill always run to my sound system on a weekend and find one of your CD's just to play it. the amount of passion and love that you put into this, is just amazing.
If every person in SA can just put 25% of the amount of energy or passion into their day as you POUR into a song.
we have nothing to fear for we are or will be the strongest nation ever
Jooc
😢
This is truely an amazing song, i absolutely LOVE IT... Well done Juan
Ons is mekaar sin. Dit voel super amazing die woorde maak my verlang. Ons kom terug om mekaar te kry... Omw
Met hoender vleis en trane in my oë ...
Die song pas perfek by my en verloofde Dawid ♡
Dankie JB!!!!!
Jy's ʼn legend!!!!!!!!!!
I just love all his music he has a lovely voice
Super awesome Juan!!!!
Die is een van ons beste sanger hy groei dag by dag
Yster hierdie!!!!joh.verlang na baie dinge met jou songs. Jou ma mag trots wees. Love jou songs.
Juan se musiek het vir my 'n heel ander betekenis gekry toe ek lees oor sy musiek en sy meisie se afsterwe, ek is mal oor "siels" musiek wat 'n betekenis het - en nie net lee woorde is nie, dit is diep en spreek boekdele wanneer dit diep uit die hart kom. Luv sy musiek - ek is beslis a "fan".
Ek dink Juan se videos is van die beste tans in die Afrikaanse mark.
Hy mag maar ek hou van al sy liedjies ❤
Once again you aimed for gold.... baie dankie juan vir al jou motiverende woorde. . jys my nr 1
♥️ die song! Well done👏
Elke keer as ek bietjie moed verloor dan luister ek die liedjie... liefde in afrikaans is so mooi... My man het 'n fout gemaak... hy is al sedert 2013 oorsee in die tronk... na al die jare is ek nogsteeds lief vir hom... kan dit wees dat 'n mens liewer kan raak vir 'n persoon al is hy nie naby nie? Ek Bid elke dag en vra die Here vir n wonderwerk dat ek net weer saam met my man kan wees...
..Well Done Jaun!! Vreeslik trots op jou jy gaan nog groot dinge in jou lewe bereik HOU NET SO AAN!!!!!! #Hoendervleis
Dit is hoendervleis mooi. Die klank is pragtig !!!! Hou so aan Juan !!!
So uniek. Musiek samestelling. Mooi uitbeelding van sin en woord wat n prentjie kan skep. Beautiful! Dankie vir die deel van die musiek.
Jou musiek altyd die beste dankie
Ek le nou en luister na hierdie song van jou weer en dink so bietjie kani glo nou nog dat my girl my gelos het vir n ander ou ekt elke aand n belofte in my hard gemaak vir haar en elke woordjie vir haar bedoel wat uit my mond uit gekom het maar ek probeer my bes om haar uit my uit te kry dit is moeilik maar ek probeer sy was my als geweec 😔❤️maar love die song bja.
Amazeballs!! Love die song
Daai is nou Afrikaanse musiek!!! Goeie werk!!!
W.O.W. WHAT A SONG.....
Dit laat my dink aan my lewe is amazing die bond die woorde
Baie mooi liedjie van jou
Hou baie van die liedjie
Nie net n mooi gesiggie nie maar n stem soos n engel ... Jou liedjies het die mooiste woorde en raak mens diep binne in .. Jy laat n mens weer glo en glo in liefde!! Jy oortref jouself en hou so aan**
die beste afrikaanse song ooit daar is nie beter nie
Lovely.... en ek verlang!!!!
LOVE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! MOOISTE MOOI
Sing mooi wanne sing juan boucher weer in pe my skoonma leik jou musiek
So treffende woorde en mooi, mal oor die agtergrond v die musiek, uitstekende opname, welgedaan......
Baie nice song, sterk stem en goeie woorde. Hoop ons hoor nog soos die.
😭 jou songs raak my binneste!!!!! moet nooit ophou nie asb 💋
SOVEEL EMOSIE, PASSIE EN LIEFDE IN DIE SONG... AMAZING
Jy is absoluut n wenner !
I loooove your voiiiiice
Sjoe jy ing met siel en gees. Hou so aan. Dis hoendervleis mooi.
Love die song 😍
Wow!!!
Sjoe alle liedjies beautifull
Absoluut mal oor die song....job well done Juan
Die woorde is so diep, pragtige song 🎶
♥️♥️♥️♥️♥️♥️Wow soooo diep en jy leef jouself in jou liedjies in en dit maak dit meer special
😘 jy klink amazing , hou so aan 😘
Love it !!!!!!!
Dis fantasties hoeveel engelse mense van die nuwe afrikaanse musiek hou.
Dit is bitter mooi. kan nie wag om jou te hoor by wildsfees 2016 nie. Hoop regtig jy sing die liedtjie vir ons..... ;)
Hoe se ek amazing as dit soveel meer is?dankie!🌹
Awesome song!
Great Song Juan.
Awesome song
Beatuful nice voice i cuddely love it unbeliveble
Jooc
😢
Wow amazinggg
Fabulous
Wow!
Jy sing Baie mooi
Love die song
well done Juan!
Wat n song !!* 😱😱 🔥🔥🔥
Just love this song !!
Awesome song Buddy. Love die nuwe CD
Awesome Jy maak my trots on Afrikaans te wees.
😢❤
wow. baie mooi
So so mooi !!!!
🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗
Ongelooflike lied !!!!!
Love the new song buddy..
Ek en my Man het 'n nuwe "couple song"... Jy weet jy het goud wanneer 'n "dude" vra dat jy die liedjie oorspeel!
OH MY GOODNESS! DIS SOOO MOOOOI!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Dis ongelooflik mooi!
Wil net weer se die liedjie raak mens se hart siel en verstand.hoe kon ek so lank vat om jou musiek te ontdek juan?thanx!!!!🌹
Lief die song!
Dis awesome
Pragtige Lied
bliksem dis mooi
Awesome woorde baie diep en betekenisvol
love oom se stem
Ek is mal oor die song Juan, ek moet se dis ongelooflik diep!.....Ons is mekaar s'nne' van Cindy
Dis legit
Hi Juan dis n baie mooi diep song ,ek hou van jou musiek! as my finansies reg is teen die tyd wat ek trou wil ek jou graag kry om op my troue om te kom sing ek is mal oor jou as mens en jou musiek dis so nice so ek hoop ek kan jou bel! - Cindy Oosthuizen
Baie beter as die "dans version" wat op radio speel. Hierdie is awesome!
love love van 082 se dae
Jou musiek is tops... Jy raak elke persoon se hart met jou songs... Stunning 👌
I have all his CD,s that all I play in my car
my grooot Sussi love jou
wow dis sooooo mooooi!!!
Flippen mooi,nuwe bloed
Dgi❤❤❤😂
cool
Amazing verby...
Die man mag ma sing.... Rerig rerig...
soos net jy kan!!!! die Seun van Mens!!!!
Hjhzz😊😊😊❤
pragtige woorde vat mens diep
Sjoe....
HIERDIE LIED PRAAT