Van pletzen Broer you are a foken legende🤝 swaai n zaab en skud tot jy gaap .... Everyone must verstaan Ou GROOT HOND goes Kak groot on a daaglikse basis ...also shoutout befoktestudente for the befokte live the other day
Dit is `n amazing beat en daai Early B lyne, veral die laaste "Gooi hom bokkie". Ook van Die Baai, represent. Lekker manne lekker, sit en bounce hier soos `n bobble head terwyl ek werk op die PC.
Tien Uit Tien vir Groothond en Nax vir hulle WARMNESS EN KWAAINESS!!!!!!!!!! JOE GUY'S AMAZING!!!!!!!!!! ek hoor deapheat's amazing 😍 Hope all of you guys have great successness !!! YOUR NUMBERS ARE BEFUCKNESS !!!
Hoe kan ik als Nederlander Afrikaans/Mengels leren? Zijn er online methodes? Van Pletzen heeft mijn interesse gestookt. Hopelijk is Van Pletzen daadwerkelijk in Melkweg @ Amsterdam voordat het jaar voorbij is.. Kak legeh
[Koor] Shit die beats amazing Shit die beats amazing Oh shit die beats amazing Shit die beats amazing Shit die beats amazing [Vers 1] Shit die beats amazing Shit die beats amazing Shit die beats amazing Kom ons raak crazy Ek kan nie chill nie Way te veel energie En soveel gees Noem my sommer Portegees Waar ek is Is presies waar ek moet wees Maak geraas vir Early B Maak geraas vir Early B [Vers 2] Awe ma se kinders eks terug in dit met die ryme Vinnig vir 'n vlugtige feature so lug duim, pomp vyste Spring brother voel dit in die bass hoor Early B en Peach is op 'n track met al daai guite Die is daai goete wat my mal maak Julle ken my moleviesie ek is Bloemendal bra Spoeg vlam, koets vir jou gevoelens eks die aah bra Want ek is hier om alles om te draai, flippen hell bra Die vibe is sweet kom chillie, Blatjang broe En Early B ruk die ding hier, dis haktand full Dis aan die brand go silly, wees as aan broe Want ek is min gespin soos nat wasgoed Aah shit, my broe dit is die lyn die Man byt aan my lip van lekker kry ek raak crazy Chise dis Early B jy weet dis van die dal af meisie Let me hear the ladies girl dis hy die, gooi dit uit want… [Koor] Shit die beats amazing Shit die beats amazing Shit die beats amazing [Vers 3] Ek party al vir jare Groot geword in Hotbox Die dae toe al die kids nog In die parking lot kots It was the best of times Circa Oorlog Frankenstein Ons is meneers Noem ons sommer pioneers Eks ’n poephol eks ’n doosneus eks amazing ey Eks ’n poephol eks ’n doosneus eks amazing ey Gebruik daai energie Gebruik daai energie En maak geraas vir Early B Maak geraas vir Early B Maak geraas vir Early B [Vers 4] Just like it, yes ek weet jy like dit Beslis dis giftig man die is daai tight shit Daai kort ou geHype wat op die Mic is Woel dit ek weet jy voel dit ek doen dit dan met niceness I’m the outjie van die dal, nie van die kaap nie, van die baai hoor Malkoppie die as jy nie glo nie vra my timer Poliese wil my mang want mense roep my dope rhymer Ek like lag bra maar ek klets nogal kwaai hoor Ha, genoeg van my dis Early B die, hoop julle het dit goed gekry Toe Peach my vra wat die beat doen vir my Toe se ek sjoe hy is nca my broe dit gooi So gooi hom bokkie, mooi om moet nie stop nie Julle lieg as julle se dat julle voel nie hoe dit skop nie Early B and VP op die Same thing and I’m blazing Know what I’m saying want… [Koor] Shit die beats amazing Shit die beats amazing (Shit die beats amazing)
"Eks 'n poephol, eks 'n doosneus." Die song praat met my
Im listening to this 2 years later and still love it
Please give us a update each year what you are still listening to. That's invaluable data that cannot be lost in time. Thanks.
Still here after 5 years🎉
Early B is not early, he it on time with every rhyme. Fokkol Premature Rappulations daar.
Yep, listening again from Canada. Keep on being Lekke! 🤘
Min gespin soos nat wasgoed, fokken hilarious! Well done boys!
What a line daai! EARLY B gooi rook!
@@VANPLETZEN Indeed man, Early B is a true word smith. Excellent track!!!
@@VANPLETZEN mag jul hom n boy noem?
@@pefler1011 Fok, Early is beslis ni n chick ni, hu n proper boy child dude👊
I love your songs very much my whole family does when we go out we always listen to your music when we braai I’m your biggest fan
Why ontdek ek dit nou eers??? LOVIT!!
Oubaas could never. Julle is amazing
Daar vat hy kerels😁, amazing tune..
still AWESOME!!!
Van pletzen Broer you are a foken legende🤝 swaai n zaab en skud tot jy gaap ....
Everyone must verstaan Ou GROOT HOND goes Kak groot on a daaglikse basis ...also shoutout befoktestudente for the befokte live the other day
Why is all this awesome wierd SA music so hard to find?
Rest easy... You've now discovered it so all is good.
Not hard
asking myself the same! I'm from Brasil and only found this following Kiff stuff. Dang, god bless the Kiff!
@@adrianabeaty1170 same. The Kiffness was the gateway drug.
The algorithm works. Now when I type in "my mix" it's nothing but SA hip hop and dance. Love it!
Die dae voor daar "Dans hare" was...
Dit is `n amazing beat en daai Early B lyne, veral die laaste "Gooi hom bokkie". Ook van Die Baai, represent. Lekker manne lekker, sit en bounce hier soos `n bobble head terwyl ek werk op die PC.
Die is nou 'n treffer!
Kan nie wag nie vir December in de Melkweg, Amsterdam! ek praat geen afrikaans, maar dit maak nie uit want shit die beats amazing
Tien Uit Tien vir Groothond en Nax vir hulle WARMNESS EN KWAAINESS!!!!!!!!!! JOE GUY'S AMAZING!!!!!!!!!! ek hoor deapheat's amazing 😍 Hope all of you guys have great successness !!! YOUR NUMBERS ARE BEFUCKNESS !!!
Just luv your style. Smth different and hell i dance to it.
Julle tunes is flippen legggghe!!!!!🙌
big hit,
bigger heart
biggest vibe
Dis nou lehkeness
So geil das Lied auch ist, das beste sind immer noch die Popelbremsen!
I only keep listening cos I really liked your geeeeeees.
Die beats befok!
🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉😊
Die Beatz Pomp Lelik.. Jussie.. ek is in die Dojo!! LOL Love julle die Gang!! Early B.. Jou Lekker BLiksem.. My Ore Hou van Jou! LOL
I love your work man!!
Elke keer wat ek die song stream dan is die views op. Keep up gents and go Kak GROOT!!
Saw bittereinder at misty waters and now I'm here
Fok bra, die beat's amazing! 👏👏👏
Soveel gees, noem my sommer Portugees. :D Nou moet ek al julle songs vir my Kiwi vrou vertaal lol.
Die Beat is amazing
Shit
Nice bass. Good editing. Good Rap.
Min gespin soos nat wasgoed!
Hierdie liedjie is insane 👌👌
Yasss! fantasties!
Sh!t die song is addictive
Legeh 🙏🏽
LOVIT BRU ! Jy en Ek moet nog Iets saam Maak !
Fantastic!!!!!
AWESOME!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
polisies wil my vang want hule roep my dope rhyme #di lyn is n amazing
❤...... absoluut amazing 😅👌🏻🥂
Wie daai wat saam early b op die track is
I want to listen to this amazing beat all day whilst I smoke a zaab 🌴
Peach jy is amazing!
hahahahaa wat n awsem tune
bra jou musiek is insane
Subbed! Like dit manne, hou so vol! Sick beats
Saw this track at OppiKoppi 2018. Fell in love. I don't watch TV. Where can I get more?
So much more here: phonofile.link/kak-lekke-vibe
and here: phonofile.link/legeh-remixes
Thanks dudes. Ek bel 'n Uber.
Music is on Deezer
😂😂😂😂😂😂😂😂Te funny lag ek nou my gat af🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
Fok kani wag vir di next song ni 😱🤘🤘🤘🤘🤘
real soon now!
Hoe kan ik als Nederlander Afrikaans/Mengels leren? Zijn er online methodes?
Van Pletzen heeft mijn interesse gestookt.
Hopelijk is Van Pletzen daadwerkelijk in Melkweg @ Amsterdam voordat het jaar voorbij is..
Kak legeh
LIke julle muisic hou so aan
Nice song
Early b die beste
apols mense I've been away for a few decades, what is MOOT when it is at home?
Fliippen Lekker jol song👌✌
Leggeh!
awê, julle! dié legehste doosneuse innie rondte!
Hey , het ons nie saam studeer in 2013 nie? Stellenbosch?
Doosneuse 4 life!
Ek kort daai swart en goud jacket 😱
Ek gaan vir julle n nuwe beat stuur.
Came back for more 😍😎
Moot🖖🏼🤘🏼
Swaai ons n zaab daar brah
great song n vid, but what does MOOT mean...?
I think they are from there
Poes lekker
Lekka! I need that jacket tho wher can you get it?
Lekker man
🎶🎶🎶🎵🎵🔥🔥🔥🔥🔥
Moot pride world wide
beste
SUPER COOL VIDEO !!!!!!!!!
Like die Oorlog Frankenstein throwback
Slegs die OG's sal daai reference vang so well done! :)
2021 new years song die 😌🍻
Is ek die enigste een wat hoor"shit deep heats amazing"
😂😂
hahahahaha
fokket
Is jy gerhoook bru??? hahaha
Poes cool!
Eks Portugues 😋
En afrikaans
Early B het die song gered
Kom ons maak geraas vir Early B!
Die song is fokken giftig🔥
Fuckin’ love when early b hits it! 👌
Jarrrre!
its lekka to be lekka when you're lekka
❤️🔥❤️🔥👍🏻👍🏻🇿🇦🇿🇦🇿🇦Hi Armando
Shit! This beats amazing! 💯🔥🤙🤘
KAK LEKKER!
[Koor]
Shit die beats amazing
Shit die beats amazing
Oh shit die beats amazing
Shit die beats amazing
Shit die beats amazing
[Vers 1]
Shit die beats amazing
Shit die beats amazing
Shit die beats amazing
Kom ons raak crazy
Ek kan nie chill nie
Way te veel energie
En soveel gees
Noem my sommer Portegees
Waar ek is
Is presies waar ek moet wees
Maak geraas vir Early B
Maak geraas vir Early B
[Vers 2]
Awe ma se kinders eks terug in dit met die ryme
Vinnig vir 'n vlugtige feature so lug duim, pomp vyste
Spring brother voel dit in die bass hoor
Early B en Peach is op 'n track met al daai guite
Die is daai goete wat my mal maak
Julle ken my moleviesie ek is Bloemendal bra
Spoeg vlam, koets vir jou gevoelens eks die aah bra
Want ek is hier om alles om te draai, flippen hell bra
Die vibe is sweet kom chillie, Blatjang broe
En Early B ruk die ding hier, dis haktand full
Dis aan die brand go silly, wees as aan broe
Want ek is min gespin soos nat wasgoed
Aah shit, my broe dit is die lyn die
Man byt aan my lip van lekker kry ek raak crazy
Chise dis Early B jy weet dis van die dal af meisie
Let me hear the ladies girl dis hy die, gooi dit uit want…
[Koor]
Shit die beats amazing
Shit die beats amazing
Shit die beats amazing
[Vers 3]
Ek party al vir jare
Groot geword in Hotbox
Die dae toe al die kids nog
In die parking lot kots
It was the best of times
Circa Oorlog Frankenstein
Ons is meneers
Noem ons sommer pioneers
Eks ’n poephol eks ’n doosneus eks amazing ey
Eks ’n poephol eks ’n doosneus eks amazing ey
Gebruik daai energie
Gebruik daai energie
En maak geraas vir Early B
Maak geraas vir Early B
Maak geraas vir Early B
[Vers 4]
Just like it, yes ek weet jy like dit
Beslis dis giftig man die is daai tight shit
Daai kort ou geHype wat op die Mic is
Woel dit ek weet jy voel dit ek doen dit dan met niceness
I’m the outjie van die dal, nie van die kaap nie, van die baai hoor
Malkoppie die as jy nie glo nie vra my timer
Poliese wil my mang want mense roep my dope rhymer
Ek like lag bra maar ek klets nogal kwaai hoor
Ha, genoeg van my dis Early B die, hoop julle het dit goed gekry
Toe Peach my vra wat die beat doen vir my
Toe se ek sjoe hy is nca my broe dit gooi
So gooi hom bokkie, mooi om moet nie stop nie
Julle lieg as julle se dat julle voel nie hoe dit skop nie
Early B and VP op die Same thing and I’m blazing
Know what I’m saying want…
[Koor]
Shit die beats amazing
Shit die beats amazing
(Shit die beats amazing)
damn dude. gg
The world has gone mad. But your bts are amazing.
Dit is soos hulle sê ;) Awesome song! Like like like like like....
Dis poes lekker…
Kan my comment ook n like kry👍
like en 'n love!
Gratis met n high 5 my bre!
Aii Elwin, gee Vredendal nie vir j n like ni?
"Shit dis entertaining..."
2024 anyone? 🎉
This is steeds a fokken treffer
Ten rand says Timo ODV will do a remix
Befok!
Is Legeh..
Die song is jags
Jack Parow Early B Youngsta CPT en Timo ODV
en VP :)
KAK LEKKE VIBE