Layered texture stencil technique with Stencil of Paris | Create a textured hook rack easy home DIY

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 5 вер 2024
  • Layered texture stencil technique with Stencil of Paris and Tjhoko Paint | Create a textured hook rack easy home DIY.
    If you enjoy our videos be sure to LIKE, COMMENT, SUBSCRIBE and turn on NOTIFICATIONS for more original content!!!
    Follow Us!
    WEB: tjhokopaint.co.za
    FACEBOOK: / tjhokopaint
    INSTAGRAM: / tjhokopaint
    PINTEREST: / tjhokopaint

КОМЕНТАРІ • 27

  • @user-ik4tw2yn2p
    @user-ik4tw2yn2p Рік тому +1

    Nadine jy is amazing!

  • @mounabenjemaa4028
    @mounabenjemaa4028 4 місяці тому

    I love ur smile ❤❤❤.....ur such a sweet soul with positive energy and good vibes

  • @nazeckbooley990
    @nazeckbooley990 2 роки тому +1

    I've watched this now at least 6 times. Exquisite ❤️❤️❤️❤️

    • @TjhokoPaint
      @TjhokoPaint  2 роки тому +1

      Glad you’ve enjoyed! Enjoy the rest of your Sunday🌷🌷

  • @elizeopperman6214
    @elizeopperman6214 2 роки тому

    Nadine jou video's is so inspirerend op kreatiewe vlak en ook net jou mooi menswees!! ❤

  • @louisebinneman7179
    @louisebinneman7179 2 роки тому

    Love you "creative process" video's!

  • @cornewagener4767
    @cornewagener4767 2 роки тому +2

    Wil julle nie asb oorweeg om elke week die kleure en stensils wat gebruik is te lys nie?

    • @TjhokoPaint
      @TjhokoPaint  2 роки тому

      Dis n oulike idee , dankie 💝

  • @rositadacunha1331
    @rositadacunha1331 2 роки тому

    Beautiful as always

  • @marietjiemattig3685
    @marietjiemattig3685 2 роки тому

    Dit is pragtig, maar wys asb dit wat jy gedemonstreer het na kamera as jy klaar is, met elke stap, mens kan nie mooi sien hoe lyk eind produk as dit plat le. Maar baie dankie vir demo, baie mooi

    • @TjhokoPaint
      @TjhokoPaint  2 роки тому

      Hi Marietjie. Stuur gerus vir my n whatsapp na 0732063104, dan stuur Ek meer finale foto’s aan. Ek kan ongelukkig nie op hierdie navraag op UA-cam enige foto’s aanheg nie. Vriendelike Groete

  • @estelleefransman6464
    @estelleefransman6464 2 роки тому

    Word dit geglaze? Ek het iets gedoen op n bord met stencil maar is nie seker of ek dit moet glaze nie. Dankie baie

    • @TjhokoPaint
      @TjhokoPaint  2 роки тому

      Hi daar, dis nie nodig nie🌷

  • @yolandehenning5941
    @yolandehenning5941 2 роки тому

    Hi Nadine. Jy is 'n inspirasie. Geniet jou verwe verskriklik. Kan jy by jou videos by sit watter stencils jy gebruik asb? Ek het nou onlangs een by jul bestel, moet sê....., uitstekende diens. Baie dankie

    • @TjhokoPaint
      @TjhokoPaint  2 роки тому

      Hi Yolandé, dankie vir jou ondersteuning. Dis n oulike idee, dankie! Kn ons help met dié kodes?🌷

    • @TjhokoPaint
      @TjhokoPaint  2 роки тому

      Hi Yolandé! So dankie vir jou ondersteuning. Dis n oulike idee, dankie! Kan ons help met dié kodes? 🌷

    • @yolandehenning5941
      @yolandehenning5941 2 роки тому

      @@TjhokoPaint Groot asb. Wat is die stencil nr wat jy hier gebruik?

    • @yolandehenning5941
      @yolandehenning5941 2 роки тому

      Ekt myself nou al deurmekaar gesoek. LOL

    • @TjhokoPaint
      @TjhokoPaint  2 роки тому

      Ek loer gou wat ek now weer hier gedoen het en laat weet die stencil kode🌷

  • @marnapelser4600
    @marnapelser4600 2 роки тому

    Hi Nadine, do you also white wash the back of the wood? Thanks Marna

    • @TjhokoPaint
      @TjhokoPaint  2 роки тому

      You absolutely can💝 Then everything is nicely finished off🌷

  • @michellebolton3145
    @michellebolton3145 2 роки тому

    What type of wood did you use? Plain pine does not work - is it because of a smooth finish?

    • @TjhokoPaint
      @TjhokoPaint  2 роки тому +1

      Hi Michelle, it was a piece of pallet wood 🌷 each surface will have its own unique finish. 🌷