Gatskop Review I Braai Spices En Mayonnaise | Ons Gaan Nou Nou Braai

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 сер 2024
  • Vandag proe en review ons gatskop se braai spices en souse om te kyk hoe dit skop.
    Gatskop het vir ons al hulle souse en spices gegee om te proe.
    Die mense van gatskop het vir ons ongelooflik baie goed gestuur. Soos julle kan sien staan ons tafel vol vandag. Van crazy raspberry kiddies mayonniase tot cream cheese en chives mayonnaise.
    So kom kyk saam en sien of gatskop regtig kan gatskop!
    Ons gaan nou nou braai website:
    www.onsgaannounoubraai.co.za
    Edited and produced by Naam Creative.
    :naamcreative.com/
    Gatskop website :
    gatskop.com/

КОМЕНТАРІ • 2

  • @adriaankoegelenberg9092
    @adriaankoegelenberg9092 Місяць тому +1

    Hey julle ouens ek like wat julle doen, hoe lyk dit met n Deep-fried ice Creem, so op die braai ge-fry