Kgalagadi en Mabua Okt 2015

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 23 сер 2024
  • Terugblik op ons Kgalagadi en Mabuasehube vakansie in Oktober 2015.
    Johan & Marietta en Jacques & Ilse het saam gery van die Kaap via Oranjemund. Koos & Susan het by Mata-Mata aangesluit.
    By Monamodi Pan in Mabua het ons vir Leonard & Rosa, en Gert & Bettine gekry en drie nagte daar gekamp voor almal koers gekry het.

КОМЕНТАРІ • 7

  • @Syed0806
    @Syed0806 4 роки тому

    Beautiful very much
    Mah sha Allah
    Shandaar

  • @grantscott923
    @grantscott923 6 років тому

    Baie mooi video! Watter camera het jy vir die video en die stil fotograf gebruik?

    • @LensTracks
      @LensTracks  6 років тому

      Hi Grant, die meeste videos en fotos was met 'n Canon SX60HS geneem. Ongelooflike kamera - teen die prys is daar nie beter nie. Dit is sedertdien nog nie opgradeer deur Canon nie. Ek het intussen 'n tweede kamera bygekry: Panasonic Lumix FX1000

  • @gerhardscholtz
    @gerhardscholtz 8 років тому

    Wil net nie heeltyd hoef te kyk wat aangaan om my nie,dit raak dan ook nie lekker nie.

  • @papebrasil8693
    @papebrasil8693 5 років тому

    obrigado

  • @gerhardscholtz
    @gerhardscholtz 8 років тому +1

    Lyk baie lekker.Is leeus n probleem?

    • @saramsar
      @saramsar 8 років тому

      +Gerhard Scholtz Nie regtig nie. Wees maar net bedag en bewus dat daar baie leeus is. Hulle is ook baie gewoond aan mense en kom daarom maklik in kampe. Selfs luiperds skrik nie om in kampe te kom water soek nie.