Hoe gril ek nou! deur François Bloemhof & De Wet Hugo
Вставка
- Опубліковано 4 лис 2024
- Human & Rousseau nooi jou na ’n aanlyn gesprek met skrywers François Bloemhof en De Wet Hugo Skrywersblad gesels oor hulle nuwe boek, Hoe gril ek nou!
Wat sal jou so lekker laat gril dat jou skoon hoendervel kry? 😱
Hoe gril ek nou! is 'n bundel grilverhale met 11 naelkou-lekker kortverhale deur twee skrywers wat presiés weet hoe om al die hare op jou kop regop te laat staan.
www.nb.co.za/a...