Sorry John- Robbert, ek was so ingedagte toe ek geskryf het "Bobby" instede van Robby. Want ek het met een oor geluister na Robby se CD waarin hy Bobjaan gesing het, toe ek toevallig die name geruil het. Jammer dit was nie aspres nie, maar per ongeluk.
As jy nie daai verfoeilike kopband aangehad het nie, sou ek seker die video ge-"like" het. Ek het meer respek vir Zulu met 'n beshu aan as 'n Afrikaner wat probeer wys hy's trots op sy "failed rainbow nation" 🙁
@@mrheinsmit dis waar jy die fout maak! Dis julle liberale wat eerste vlug as dinge begin sleg gaan, seker daarom dat jy daarin dink as 'n opsie? Jy sal seker in Australië ook nog jou panty vlag wapper na jou kommunistiese maatjies alles hier afgebreek het en die van ons wat vasgebyt het weer begin opbou het?
Robbie s the best a musian and a trainee dankie my broer
Love the playlist 😎♨️
Altijd weer leuke muziek 🤩👍🏻
The light and bright side of life, love dit!!! Jy's awesome Ou Robbie
Dis great hierdie! 👍 miss my land
What a legend thanks Robs beste music ooit veral my ginsteling leeue loop
I love your content ❤️❤️❤️❤️
Een van die beste liedjie skrywers!!
Jou liedjies is die beste!
😂😂love dit Robbie wessels jy maak my altyd lag
Robbie jy bly flippen adorable! Dankie vir die een!
😂 Wow lekker man lekker
Awesome!
Ver hardloop is vir kinders en ver loop is vir ou mense. Ons verkies die leeu loop... 😂
Nee Robbie nou is my asem sommer uit.
Usain Bolt?!? Oh no, Robbie Wessels. : )
Grappig robbie,jij blijf echt toppie met jou. Muziek
Groetjes uit Holland
Truly the Leon Schuster of this generation.
Ek dink jy sou vinniger wees as jy Bobjan gekap het! 😂
Dan sou die kamara man gesukkel het om by te bly
@@donovanvandenberg9964 😂😂😂
Wat is die 2de liedjie se naam?
Naldo De Jager Floyd Mcclung ua-cam.com/video/a1iSF11765A/v-deo.html
Lekker man lekker Robbie... Pure leeu plesier😅😅😅😅👍👍👍👍👍
Lekker man👍
Lekker ou Robbie man.
Lekker Robbie! Altyd lekker om 'n videogreep van jou te kyk. Verlang sommer na my skooldae se atletiek.
Hi
Jy verdien ń👍
Welldone ou Mater
Mooi robbie
Kuite🔥🏆
Die man met die kuite!!!!!
Fok it hardloop robbie
robbie baie mooi 400 meter
Hy knyp 2 balle vas tussen sy bene met sy hande en sy kniee op die 400 meter stene😂😂
Draf af die baan en brul... Want hy wil 🤣🤣
OK excellent loved the video nothing cut out. Next 800 meters. You can do it we will appreciate it. Lol
Top!!!💪👍😉🍺
Hahaha ek kan seker so 100m doen so well done!
I think I would be a hospital case after that....🤣
Thank you Robby this is why me and my son love you so much.. But hey take it from me we getting old.. rather sit at home with a gin and tonic
Was dit lekker😅😅😆
Jy is cool
FOK JAAAA
WTH te veel SONGS ?
Lekker oom Robbie
Ek kan my oë nie van die mielie afhou nie!
Ek dink dit was by tuks
01:21 bewys dit was by tuks dit wys links
En die description
Dink jy bestmed was enigins 'n sponsor van daai baan, ek het so hier en daar 'n advertensie gesien :P
Geluk
@@kanon_7740 jip. Ek is n atleet en hulle noem dit die "Bestmed Tuks Baan"(nie meer LC de Villiers nie)
Kan iemand dalk asb die name van die liedjies gee?
Magasyn bolt😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
R2bees over
Ja-nee ou Bobby, jy het meer energie as die ou tannie. Maar ek sal oefen dalk sal ek ook so kan hol as niemand vir my vanaf die palviljoen kyk nie.🤣🤣🤣
Robbie nie Boby
Sorry John- Robbert, ek was so ingedagte toe ek geskryf het "Bobby" instede van Robby. Want ek het met een oor geluister na Robby se CD waarin hy Bobjaan gesing het, toe ek toevallig die name geruil het. Jammer dit was nie aspres nie, maar per ongeluk.
My pa het vir jou ñ dak verkoop van suntek
Robbie is nogals fiks ne :O
Kom sung asb in Kathu
Hy sou laas jaar in Kathu kom sing het, toe word die land mos toe gesluit..
🙆♀️
For architecture firms
Nee wat jy bly maar baas. Altyd iets nuuts
Kom sung in jeffries bay ASB
Ek bly ook in Jeffreys Bay
@@jorizaduplessis4579 waar in jeffreys bay bly jy ?😀😄😃
@@jaimefourie5828 Naby die skool (Jeffreys baie laer)
Lkr ja ek dink bobjan so hom vinnegir laat hardloop het
As jy nie daai verfoeilike kopband aangehad het nie, sou ek seker die video ge-"like" het. Ek het meer respek vir Zulu met 'n beshu aan as 'n Afrikaner wat probeer wys hy's trots op sy "failed rainbow nation" 🙁
Nou fokof dan Australia toe, ons soek jou nie hier nie ... Daar is ook altyd een soos jy, fokken boomers
@@mrheinsmit dis waar jy die fout maak! Dis julle liberale wat eerste vlug as dinge begin sleg gaan, seker daarom dat jy daarin dink as 'n opsie? Jy sal seker in Australië ook nog jou panty vlag wapper na jou kommunistiese maatjies alles hier afgebreek het en die van ons wat vasgebyt het weer begin opbou het?
Ek stem 100% saam met jou Johan. En asseblief tog, igroneer die kind (Hein Smit) wat probeer groot wees...
Warrefok het ek nounet gekyk? Jys weird bra