Hartlike Huisgesin episode 13 - Tegnologie en opedeure

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 вер 2024
  • 'n Christelike perspektief oor ouerskap in die huidige eeu. Dié reeks verskaf kykers van verskillende agtergronde met basiese navorsing, tegnieke en inligting rondom verskeie temas in opvoeding. Dit is nie die oplossing vir al ons probleme nie, maar dit bring hoop, skets opnuut perpektief teenoor ons roeping as ouers, onderwysers, toekomstige ouers en peetouers, en bied ondersteuning vir dié wat oorweldig en alleen voel.
    Music track: Be Children by Aylex
    Source: freetouse.com/...
    No Copyright Music for Videos (Free)

КОМЕНТАРІ •