Reynardt Hugo & Gerald Steyn: DEEL 1

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 12 січ 2025
  • Moet 'n mens drama gaan studeer om as 'n volwaardige akteur beskou te word? Is jou "belegging" in 'n maatskappy belangrik?
    In hierdie episode van #InPraktyk deel die #Binnelanders-akteurs Reynardt Hugo en Gerald Steyn hulle eerlike opinies oor verskeie onderwerpe. Kyk gerus ook DEEL 2 van dié interessante gesprek.

КОМЕНТАРІ •