Die verwoesting wat affairs kan saai

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 6 жов 2024
  • In die tweede aflewering van ons nuwe reeks oor Formidabele Vroue, gesels Teresa met Hermien von Graevenitz oor die verwoesting wat affairs kan saai.
    Moontlik gemaak deur Hammond Pole Prokureurs

КОМЕНТАРІ • 8

  • @hesterrezelman3511
    @hesterrezelman3511 2 роки тому +2

    Ai Hermien. Wat n pragtige getuie. Met Jesus in julle lewe is alles moontlik. Jou gesprek was so gemaklik en kan net n positiewe reaksie he. Voorspoed met die wonderlike uitdaging vorentoe!

  • @ionakunneke9670
    @ionakunneke9670 3 роки тому +3

    Wonderlike getuienis wat beslis baie vir ander wat in dieselfde situasie beland het sal beteken indien hul dit ter harte neem. Baie dankie hiervoor! God herstel stukkende mense en situasies as ons na Hom gaan as Verlosser, toevlug en Helper.

  • @mariskascheepers4133
    @mariskascheepers4133 3 роки тому +2

    O WOW! What a beautiful testimony, so powerful 👏 🙌 This will save and change many lives and marriages. God is amazing 👏 Thank you Hermien for sharing ❤

  • @pietsteenkamp5847
    @pietsteenkamp5847 2 роки тому +1

    Die Here is Awesome! His grace is infinite.

  • @marietteminnaar6391
    @marietteminnaar6391 2 роки тому +1

    Hermien .... wat n wonderlike getuigskrif... dankie Theresa

  • @elainerabe8323
    @elainerabe8323 2 роки тому +2

    Wow kosbaar

  • @christiaanoosthuizen4130
    @christiaanoosthuizen4130 2 роки тому +1

    100%

  • @georgefrederikoosthuizen891
    @georgefrederikoosthuizen891 2 роки тому

    My ex het my en kids se lewe verwoes na 19j....ek het geen simpatie vir enige wat skei of n verhouding verwoes sonder regte rede..dit is walglik en ek kanit nie hanteer dat justice nie gebeur nie,maar ek aanvaar en moet aanvaar dat dit GOD se tyd en besluit is....