Juanita dankie vir jou insette en die spore wat jy in afrikaanse musiek getrap het."Bly maar die dik houtjies wat die kos gaar maak".Plesier om na jou musiek te luister.
Ek ken Pieter van skool af en Juanita van Kiepies af in Windhoek en Desember Maande by die see, het ons ons voete deurgedans op julle altwee se musiek. Wat n voorreg en plesier om te sien wat julle vermag het.
Jaunita Dit is wonderlike hoe jy en Steve jul musiek talent aan jul kinders oordra. Wat n great familie. Die kinders was deel van jou sukses en jy het hul nooit uit gesluit. Wow
Mooiste lied wat daar ooit gesing is ❤
Juanita dankie vir jou insette en die spore wat jy in afrikaanse musiek getrap het."Bly maar die dik houtjies wat die kos gaar maak".Plesier om na jou musiek te luister.
Pragtig, ek dink dat Juanita en kinders en haar broer 'n show saam moet hou
Pragtig ❤❤❤
BAIE DANKIE JULLE 2 PRAGTIGE MENSE. DIT IS REGTIG BAIE MOOI. GEE ASB VIR ONS NOG MEER VAN JULLE MOOI SANG. BAIE GROETE.❤😊
Absolutely brilliant what a wonderful voice a special gift theus Jordan thanks again god bless you and thanks xccxxxc❤😂
Ek ken Pieter van skool af en Juanita van Kiepies af in Windhoek en Desember Maande by die see, het ons ons voete deurgedans op julle altwee se musiek. Wat n voorreg en plesier om te sien wat julle vermag het.
I could listen to this.duo for ever.absolutly marvelous music this is what we all need to lift our hearts and minds
Engel stem en elke lied is so diep uit die hart. Dankie Juanita
Man, KAN die vroumens mooi sing of wat - baie vrouens sing, maar NET JY sing AFRIKAANS ----------Dankie hoor! Brisbane, Queensland, Australia.
Wanneer kom jy Brisbane toe! ! ! ! 'n goeie duisend Afrikaner harte soek jou hier!
Nice combination, wonderful and amazing. We like it
Sy is n pragtige vrou met n mooi stwm. Hy, wel ek sal nie sy plate koop nie.
Haai dis haar broer daai
Heel mooi
Jaunita Dit is wonderlike hoe jy en Steve jul musiek talent aan jul kinders oordra. Wat n great familie. Die kinders was deel van jou sukses en jy het hul nooit uit gesluit. Wow
Sus en boet sing mooi
Lekker musiek
Baie mooi
Song anita
************😊
Ons mis jou prinses veral hier in die kaap
Ddb
Bóa tarde belesa,
Extrem Anstrengend mach ich gerne mit für die Liebe Blonde bitte Schieße nicht weiter machst mir Angst mein Spieler NAME IST ANSTRENGENDER