The Rapture

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 вер 2024
  • Eloise Saayman

КОМЕНТАРІ • 11

  • @melaniegreyling5013
    @melaniegreyling5013 2 роки тому +1

    Dankie Eloise. Jy is so baie kosbaar vir my en my man. Ons het sommer baie lief geword vir jou. Baie dankie vir jou geseende bediening en getrouheid aan ons Koning en Meester. Ons weet daar wag wonderlike rewards vir jou in die Hemel. Jy het n absolute wonderlike salwing op jou sang, fluit, musiek en preke. Jou sang kalmeer my gemoed veral na erge geestelije aanvalle. Mag jy krag, wysheid, leiding, beskerming en voorsiening ontvang in jou persoonlike lewe en in jou bediening. Baie dankie. Maranatha!

  • @valerieblignaut7879
    @valerieblignaut7879 Рік тому +1

    Dankie Eloise jy is werklik n geseende en gesalfde kind van God. Geniet altyd jou musiek en preke.

  • @valerylagrange5605
    @valerylagrange5605 Рік тому +1

    Baie dankie vir die waarheid, Eloise, mag daar nog meer sulke predikers soos jy opstaan wat nie skroom om God se waarheid te verkondig nie. Die Here seën jou bediening!

  • @rinaduvenage3432
    @rinaduvenage3432 25 днів тому

    Baie dankie ELOISE ❤️ Ek kan net nie ophou luister na jou Musiek, Preke, Getuienis, Wegraping, en vele meer wat jy ons leer. Ek lief jou kitaar speel en liedtjies. BAIE DANKIE.
    Van Gauteng. RinaDuvenage

  • @sariecronje1472
    @sariecronje1472 2 роки тому

    Eloise jy is een sterk geestelike instrument uit God se Hand vir my! Jou sang, jou studies soos die een, dis amazing!!! Hou aan moet nooit ophou nie, ons hier buite het jou nodig, jy verduidelik alles so goed, dis sommer glashelder, jy weet "die Lig" gaan aan!! Dis so lekker.

  • @rinaventer5763
    @rinaventer5763 2 роки тому

    Vreeslik dankie Eloise vir die mooi uiteen seting van die Wegraping. Ons het die kennis so nodig in die tyd waarin ons leef (Russiese en Ukarine oorlog) het dit sommer aan my hele adres lys gestuur. Mag jy groot seëninge
    ontvang vir die wonderlike Gods werk wat jy doen Jesus liefde

  • @deliahniemandkadoshbride7440
    @deliahniemandkadoshbride7440 3 роки тому

    Amen.. Amen.. Amen..!!! Hierdie waarheid van die Woord behoort gehoor te word van elke kansel af, sodat Jesus se bruid bemoedig kan word en siele gered kan word... Prys die Heer!!! ! JESUS KOM ONS HAAL!!! DIe wat IN CHRISTUS is, is vry van God se toorn!!! LOOF HOM, LOOF HOM!!!! Ek sing en dans.... My Koning kom!!! Jippiieee!!!! 🎼🎶🎵🎺💃💃💃

  • @reginaldcoetzee2425
    @reginaldcoetzee2425 4 роки тому +1

    Dankie Eloise mooi en voedsame boodskap jou boodskappe raak my aan

  • @riaswanepoel7422
    @riaswanepoel7422 3 роки тому

    Kan jy ook vir ons in die skadu van veproewing vind ons Jesus

  • @hestermeyer8261
    @hestermeyer8261 Рік тому

    Dis so pragtig my sus Amen

  • @riaswanepoel7422
    @riaswanepoel7422 3 роки тому

    Amen prys die Here