Ek is op dai Level van mind tricks soes a Jedi, As ek weer hoor iemand praat van skepties, Skeptick, of jy wat skeptiek is, dai force move gaan maak dat jy my hand om jou nek kry, soes a necklace, Dit is soes iemand wattie fone afdruk in jou ore, Dus a dooie lyn - flatline - opgehang, columbian neck tie. Om vi my te wen mekeer jy 'n army - 2 blades - dubbel lyne, wag, Maakie saakie, Jy bly in my scope se sight in, It Ends Year 3 loep ek oor jou soes die Rumbling in Attack On Titan, Julle het gehoor ek praat van 2 blades ? Soe dit is obvious, Hy bly agter die Bars, soes Oscar Pistorius, Ruk yttie cartridge - reload - blaas dit, laat die machine werk, vi die agent, Is ek die een, Die body wordti gevatti, ek is man alone, Dus ek alleen, I am the one, En as jy dink jy is 'n villian, Gie ek vi jou ses skote tiennie kop, laat jy lyk soes Krillin 😂😅
Ek is op dai
Level van mind tricks soes a Jedi,
As ek weer hoor iemand praat van skepties, Skeptick, of jy wat skeptiek is,
dai force move gaan maak dat jy my hand om jou nek kry, soes a necklace,
Dit is soes iemand wattie fone afdruk in jou ore,
Dus a dooie lyn - flatline - opgehang, columbian neck tie.
Om vi my te wen mekeer jy 'n army - 2 blades - dubbel lyne, wag,
Maakie saakie,
Jy bly in my scope se sight in,
It Ends Year 3 loep ek oor jou soes die Rumbling in Attack On Titan,
Julle het gehoor ek praat van 2 blades ?
Soe dit is obvious,
Hy bly agter die Bars, soes Oscar Pistorius,
Ruk yttie cartridge - reload - blaas dit, laat die machine werk, vi die agent,
Is ek die een,
Die body wordti gevatti, ek is man alone,
Dus ek alleen,
I am the one,
En as jy dink jy is 'n villian,
Gie ek vi jou ses skote tiennie kop, laat jy lyk soes Krillin
😂😅
You're not rhyming bro it makes it hard to enjoy it
Shot vidi upload
🤜🏾🔥🤛🏾
Ons bou mos
🤜🏾🤛🏾
2 Blades, behind bars soes Oscar Pistorious. Want hy was known as the blade runner met twee blades.
😂🤣 wil nie dit ge add het nie...
Soe dit bly a throw away ma
#IEY3 #KNFLKT #CJ #SKEPTIC
🤜🏾🔥🤛🏾
Technical as fuck🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Shot
🤜🏾🤛🏾
Didn't wanna add this to the battle coming up 😂
CJ is kla ini moeligheid 😮
🤣😂
Relax
Dit is wat ek kon neer geskryf het die res gaan ek freestyle