Jan Braai vir Erfenis Promo

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 жов 2024
  • Volg Jan Braai en sy toerspan vir 'n onvergeetlikke toer dwars deur Suid Afrika. Oor 40 dae, met 40 braaie op 40 eg Suid Afrikaanse erfenis gebiede is Jan Braai vir erfenis 'n program wat jy net nie kan misloop nie. Kom raak saam opgewonde oor ons land se fantastiese erfenis en ons 1 gemeenskaplikke erfenis, braai! Vrydae 5:30 net op Kynet.

КОМЕНТАРІ •