OM HIERDIE REDE BUIG EK MY KNIEË - ISAK BURGER

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • OM HIERDIE REDE BUIG EK MY KNIEË - ISAK BURGER

КОМЕНТАРІ • 15

  • @yvonnedevries5477
    @yvonnedevries5477 3 роки тому

    Dankie VADER vir hierdie voorreg om weer opnuut ons kniee voor U te buig... Ons erken dat U ons enigste GOD is voor wie ons moet buig,en erken dat U GOD is.. 🙏🏽🙏🏽🙏🏽

  • @susanswartz2546
    @susanswartz2546 3 роки тому

    Dankie ABBA VADER vir U WOORD
    en dankie Dr Isak ... baie GESEENDE WOORD

  • @empielouw5161
    @empielouw5161 3 роки тому

    Amen! Hy is my Meester, my Onderwyser, my Lewensonderrigter, my Koning, my Hemelse Vader, sonder Hom is ek niks en het ek niks, Hy is my Bron van Lig en Lewe, ek as sondaar is geheel en al van Sy genade afhanklik, daarsonder kan ek nie eens my liefde deel nie, weet ek nie hoe om te vergewe nie en kan ek nie leer hoe om in Sy wil te leef nie. In diepe afhanklikheid en dankbaarheid buig ek my knieë.

  • @user-qq5fz7hv4n
    @user-qq5fz7hv4n 4 місяці тому

    Baie dankie vir vandag se boodskap.

  • @schouliecampher3136
    @schouliecampher3136 4 роки тому

    Dankie Dr Isak vir 'n kragtige boodskap. God seën u. 🙏🙏

  • @marynabrand5216
    @marynabrand5216 3 роки тому

    Dr Isak. Baie dankie vir u boodskap
    Was Wonderlik. Ons eer Jesus vir die boodskap
    Maryna Brand

  • @annaeksteen8233
    @annaeksteen8233 11 місяців тому

    Miskien 'n ou boodskap, maar dit het my hart waarlik aangeraak 😢

  • @friedadutoit549
    @friedadutoit549 Рік тому

    Amen

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 3 роки тому

    Dankie Dr Isak ... baie GESEEND

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Рік тому

    Amen!!

  • @Poppievn
    @Poppievn 3 роки тому

    Goeie môre dankie vir die boodskap.

  • @marieliebenberg4496
    @marieliebenberg4496 3 роки тому

    Baie dankie Dr Izak God seen u 🙏

  • @ernestlamprecht4355
    @ernestlamprecht4355 3 роки тому

    Een van die predikers na wie ek luister en van wie ek die ware evangelie van Jesus hoor.

  • @careenpotgieter8540
    @careenpotgieter8540 4 роки тому +1

    Amen🕇

  • @emiliastrauss2780
    @emiliastrauss2780 3 роки тому

    Kosbare boodskappe