Amen! Ek was saam jou op skool, HTS Langlaagte. Jy was so 3 jaar jonger as ek. Ongelukkig het ek jou nie geken nie en dus ook nooit met jou gesels nie. Ook maar goed ander was ek dalk my tande kwyt. Jy het jou goed van jou lewens taak gekwyt en vandag het jou dood vir my 'n les kom leer. Geseënd is jy Jimmy.
Rus sag Jimmy. Jy verdien dit. Jy't n vol lewe gelei en soveel mense positief beïnvloed. Jy gaan selfs meer na jou heengaan bereik. Jy was n unieke mens deur God gered EN dit tot aan einde uitgeleef. Jy sal gemis word.
Here, dankie vir Jimmy se getuienis. Hy is nie meer op aarde nie, maar daar is baie kopieë van sy getuienis wat vir ons en ander mense se bekering en versterking van geloof beskikbaar is. Here ons loof U, ons dank U en ons eer U. Dankie dat u ons sondes vergewe as ons in opregte berou vir vergifnes vra. Amen.
Ek het ook al met Jimmy 'n potjie geloop in die sestigs toe ons nog kinders was in Jan Hofmeyer (Jan Bom) se rugbyveld, voordat Jimmy hulle Newlands toe getrek het. Regte cutter-snipper's gewees die Abbot's dai jare in Jozi. RIV Jumbo
Want die Elohiym maak die grootste sondaar vry in en deur sy Seun Jesus Christus. Hulle wie hul waaragtig bekeer met berouvolle harte, en hul laat doop deur onderdompeling, en heiligmaking lewe met volharding tot die einde toe, sal die ewige lewe be-erwe. Ons Vader kyk en luister na die hart van die mens, want uit die hart kom die waarheid.
Want jy is gered deur geloof nie deur jou werke nie as jy glo in werksaligheid dan is jy nie fered nie. Dan sit jy nie jou geloof in Jesus Christus nie For by grace are ye saved through faith; and that not of yourselves: it is the gift of God: Ephesians:2:8 Not of works, lest any man should boast. Ephesians:2:9
Great getuienis. Maar mense kyk asb na die tale leuen. Die gelowiges in God se skrif het REGTE tale gespreek wat elke persoon hul moedertaal verstaan het en was n talent van die heilige Gees om die evangelie te versprei. Dit was nie n gebrabbel nie. n gebrabbel wat niemand verstaan nie het GEEN nut tot die verspreiding van die evangelie nie. Die skrif se as iemand in n (onbekende) taal spreek iemand daar moet wees om Dan te vertaal. n kerk vol mense wat brabbel het geen doel nie. Ek se dit met alle liefde. Moenie mislei word nie.
Bespotting? God word eer gegee in hierdie kragtige getuienis. Die titel was woorde wat Jimmy Abbott gespreek het en ten spyte van sy lastering het Almagtige God steeds deur Sy genade vir Jimmy gered
Ag nee. Hy mos "bekeerd" hoekom herhaal dat hy God se tande wil uitslaan. Hy klink meer of hy wil spog. Dis of hy nie baie slim is nie mens kan dit seker aanvaar maar die ander pastore moet hom reghelp. Dit klink of die man gedrink is. Ek sal nie na sy preke luister nie🤔😏
@@tienierabie2826 Hy deel sy getuienis, maw vertel wat hy gedoen en gesê het en lig uit dat God hom steeds genadig was, al het hy sulke nonsens kwytgeraak. Oom Jimmy klink of hy gedrink is(soos u dit so smaakloos stel) aangesien hy al meer as een beroerte gahad het, trouens dis 'n wonderwerk dat hy kan praat. Matt 7:1
Mense wat ander so oordeel, sies man..God bless jou Jimmy, jy was seker nog nooit in sy skoene nie, so moet nie oordeul nie, God gebryk mense in alle oorde..Gaan lees jou bybel Antie Tienie..
Hoop jy loop die pad reguit vriend .onthou baie mense staan agter die deur.Almal drae geheime in die mou Sal Daar droefheid wees of blydskap ,? Sal daar trane wees of pyn.
Ek kan dink dat die tipiese bokser deur baie breintrauma gaan. Dit alleen sal al 'n groot invloed kan hê op jou spraak en dies meer. Dit klink ook of Jimmy van huis uit meer engels praat as afrikaans ?
Die man is God se kind ..hy het 3vhardaavale oor leef hy het n beroete ook gehad en dis sy rede en sy hard vir God gegee moenie .dont just a book by his cover
Wat 'n kragtige bemoediging getuienis ❤
Amen! Ek was saam jou op skool, HTS Langlaagte. Jy was so 3 jaar jonger as ek. Ongelukkig het ek jou nie geken nie en dus ook nooit met jou gesels nie. Ook maar goed ander was ek dalk my tande kwyt. Jy het jou goed van jou lewens taak gekwyt en vandag het jou dood vir my 'n les kom leer. Geseënd is jy Jimmy.
Rus sag Jimmy. Jy verdien dit. Jy't n vol lewe gelei en soveel mense positief beïnvloed. Jy gaan selfs meer na jou heengaan bereik. Jy was n unieke mens deur God gered EN dit tot aan einde uitgeleef. Jy sal gemis word.
Jimmy was baie lief vir Oom Don Leonard goeie pelle selfde arm stories waar Here hul optel!!! Gewas in die bloed!!!
Here, dankie vir Jimmy se getuienis. Hy is nie meer op aarde nie, maar daar is baie kopieë van sy getuienis wat vir ons en ander mense se bekering en versterking van geloof beskikbaar is. Here ons loof U, ons dank U en ons eer U. Dankie dat u ons sondes vergewe as ons in opregte berou vir vergifnes vra. Amen.
Hierdie man het in 1992 my siel gered deur 'n spesiale boodskap. Ek sal die insident nooit vergeet nie.
Pragtige video!!
My hart sommer seer dat ons hom verloor het, maar ek weet hy rus nou in vrede by sy Hemelse Pa!!
Watter inspirasie! KONINGSKIND!!!
Rest in peace dear Jimmy! You with your Saviour, the Lord Jesus!❤
Jou lewe het gebreek begin, maar God het jou verlos en nou is jy by die Vader, Rus in vrede Jimmy
Baie dankie Wynand waardeer jou insette,ek woon in aftree oord in Montana Pretoria gee raad vir ons oues van dae. Baie dankie
Jimmy, jy is vol van Jesus se liefde. Jy is pragtige mens in Jesus.
Ek het ook al met Jimmy 'n potjie geloop in die sestigs toe ons nog kinders was in Jan Hofmeyer (Jan Bom) se rugbyveld, voordat Jimmy hulle Newlands toe getrek het. Regte cutter-snipper's gewees die Abbot's dai jare in Jozi. RIV Jumbo
Want die Elohiym maak die grootste sondaar vry in en deur sy Seun Jesus Christus.
Hulle wie hul waaragtig bekeer met berouvolle harte, en hul laat doop deur onderdompeling, en heiligmaking lewe met volharding tot die einde toe, sal die ewige lewe be-erwe.
Ons Vader kyk en luister na die hart van die mens, want uit die hart kom die waarheid.
Saggies rus grote Jimmy 'n ware man en vegter van die Aller Hoogste God
Wat 'n Getuienis!
RIP jimmy j was my inspirasie
Pragtige boodskap oom Jimmy, Rus in vrede
Rus in Vrede my Groot Held
Brilliant!!!!
Elke mens het n keuse.... Ou Pel... Wat was jou keuse. Wat het jy gedoen. Ek Judge nie... ek se net.
Prys die here en sy kosbare naam
Die hel wag vir jou jy speel met God almagtig
wie is jy en wat is met wie praat jy hier en oor wie!!
Want jy is gered deur geloof nie deur jou werke nie as jy glo in werksaligheid dan is jy nie fered nie. Dan sit jy nie jou geloof in Jesus Christus nie
For by grace are ye saved through faith; and that not of yourselves: it is the gift of God:
Ephesians:2:8
Not of works, lest any man should boast.
Ephesians:2:9
Prys die Here
Waars jou tanne
Great getuienis. Maar mense kyk asb na die tale leuen. Die gelowiges in God se skrif het REGTE tale gespreek wat elke persoon hul moedertaal verstaan het en was n talent van die heilige Gees om die evangelie te versprei. Dit was nie n gebrabbel nie. n gebrabbel wat niemand verstaan nie het GEEN nut tot die verspreiding van die evangelie nie. Die skrif se as iemand in n (onbekende) taal spreek iemand daar moet wees om Dan te vertaal. n kerk vol mense wat brabbel het geen doel nie. Ek se dit met alle liefde. Moenie mislei word nie.
na 40 jaar se bediening is hier nog mense wat godsdiens kwyt raak en niks geestelik verstaan arm van gees o so arm!!
Ag asb
🤣🤣
God se tande uitslaan???......Hy kon nie eens ou Gerrie moer nie
kan jou wed jy sou dit nie 20 jaar terug voor hom gese het nie, nog n youtube warrior..God bless you Jimmy.
Jimmy was so n mens , Dit was sy opvoeding. .......... beweeg verby as jy fout vind
Ag nee, wat n bespotting!!
Bespotting? God word eer gegee in hierdie kragtige getuienis. Die titel was woorde wat Jimmy Abbott gespreek het en ten spyte van sy lastering het Almagtige God steeds deur Sy genade vir Jimmy gered
Dit is nie n bespotting nie. Dit is n getuines. Kry n luwe. Sier lemoen
As jy nie die man Ken, as n jong mens, sal jy so dink. Klim uit die boksie , en luister. Ek kry hom so jammer
Is jy ernstig sies vir jou was Jimmy nie goed genoeg nie EK SKAAM MY VIR MENSE SOOS JY EN LIEWE JESUS OOK
as jy se bespotting dan moet jy doen Don Leonard se getuienis hoor jy hardloop skoon weg godsdiens wat hier praat ken nie God se genade nie
Wat is dit met die bruin band
Ag nee. Hy mos "bekeerd" hoekom herhaal dat hy God se tande wil uitslaan. Hy klink meer of hy wil spog. Dis of hy nie baie slim is nie mens kan dit seker aanvaar maar die ander pastore moet hom reghelp. Dit klink of die man gedrink is. Ek sal nie na sy preke luister nie🤔😏
@@tienierabie2826 Hy deel sy getuienis, maw vertel wat hy gedoen en gesê het en lig uit dat God hom steeds genadig was, al het hy sulke nonsens kwytgeraak. Oom Jimmy klink of hy gedrink is(soos u dit so smaakloos stel) aangesien hy al meer as een beroerte gahad het, trouens dis 'n wonderwerk dat hy kan praat. Matt 7:1
Mense wat ander so oordeel, sies man..God bless jou Jimmy, jy was seker nog nooit in sy skoene nie, so moet nie oordeul nie, God gebryk mense in alle oorde..Gaan lees jou bybel Antie Tienie..
lekker grand man
Hoekom klink die man so? Is hy gedrink? Hierdie klink vir my na 'n gespottery.
Hy het verskeie beroertes gehad. Dis 'n wonderwerk dat hy kan praat. Hy drink glad nie
Hoop jy loop die pad reguit vriend .onthou baie mense staan agter die deur.Almal drae geheime in die mou Sal Daar droefheid wees of blydskap ,? Sal daar trane wees of pyn.
Ek kan dink dat die tipiese bokser deur baie breintrauma gaan. Dit alleen sal al 'n groot invloed kan hê op jou spraak en dies meer. Dit klink ook of Jimmy van huis uit meer engels praat as afrikaans ?
Hy was blykbaar baie siek. MOET nie oordeel. Hy getuig. .