Pastoor predikers kinders van ons liefdevolle Vader tree nooit af nie. Dankie vir elke boodskap. Mag Vader jou en Charnie tot in lengte van dae 'ryklik seen en vir ons tot seen sal wees. Vreugde liefde in Jesus Christus. Daleen
AMEN & AMEN!!! BAIE BAIE DANKIE PASTOOR DES VIR DIE EINA MAAR TREFFENDE BOODSKAP. N EYE OPENER VIR ALMAL. .. SO DANKBAAR DIE SEL HET WEER BEGIN. LEER SO BAIE. AAN GOD AL DIE LOF EN EER. SHALOM🙌🙌🙌
Baie dankie vir vanaand se verduideliking oor die Vrug van die Heilige Gees. Ek sal met ie.and .oet praat oor due vrug v ai H.G. sy vertel net oor haar Gristenskap in die Here maar ek sien nie H.Gees in haar lewe nie. Dankie pastoor Des bir jiu raad. Annatjie v Wyk. Ermelo. Moo aand vir jou en jou vrou. Eks mal oor jou Stukkie Hoop. ❤
Ek is van Volksrust. En ek het hoendervleis gekry toe ek na hierdie luister vandag. Ons het tans nie n dominee nie. Wens so om eendag Pastoor se diens by te woon. Sal Pastoor saam ons gemeente bid vir die regte herder asb.
Amen en Amen my eerste keer Past en ek het regtig dit geniet. Baie dankie Past
Pastoor predikers kinders van ons liefdevolle Vader tree nooit af nie. Dankie vir elke boodskap. Mag Vader jou en Charnie tot in lengte van dae 'ryklik seen en vir ons tot seen sal wees. Vreugde liefde in Jesus Christus. Daleen
Eina Maar dankie linda Wepener. Pa's toor Dankie dat jy spesiaal is, n verskil maak in my lewe met die waarheid van God se woord❤
Dit was woord vir my gewees. Dankie Jesus! Dankie PST Des. ❤
Dankie Pastor Des, ons het so so Baie gekeer, en God het ons so eel gesse. Never stop believing, never stop praying, Ryno en Lynne Fochville
Baie dankie Past Des jou selgroep was weer vir my vannaand n eye opener
AMEN & AMEN!!! BAIE BAIE DANKIE PASTOOR DES VIR DIE EINA MAAR TREFFENDE BOODSKAP. N EYE OPENER VIR ALMAL. .. SO DANKBAAR DIE SEL HET WEER BEGIN. LEER SO BAIE. AAN GOD AL DIE LOF EN EER. SHALOM🙌🙌🙌
Dankie dankie pastoor. Des. Amen baie dankie. Dis marietjie
Dankie Here vir vanaand se sel groep al die lof en eer kom U toe amen
Ek glo waarlik Pastoor het met ons gepraat oor huis verkoop sukkel al drie jaar en gister was hier belangstellends. Prys die Heer alle eer aan God.
Ook met my. Ek bid al 5 jaar en vir eerste keer ervaar ek n innerlike vrede dat als soos n puzzle gaan inmekaar val.
Eina maar dankie Here
Amen dankie Pastoor 🙏🙏
Amen pastor luister na u sel goep leer baie en geniet dit van ceres
Amen dit was awesome. Ek se ook eine en dankie❤
Amen 🙌 Dankie vir Awesome boodskap
Dankie Pastoor Des
Dankie Pastoor vanuit P.E. goed om weer sel groep te hê.
Ja is waar pastor ons. Moet Meer liefde gee as om te oordeel
Baie dankie vir vanaand se verduideliking oor die Vrug van die Heilige Gees. Ek sal met ie.and .oet praat oor due vrug v ai H.G. sy vertel net oor haar Gristenskap in die Here maar ek sien nie H.Gees in haar lewe nie. Dankie pastoor Des bir jiu raad. Annatjie v Wyk. Ermelo. Moo aand vir jou en jou vrou. Eks mal oor jou Stukkie Hoop. ❤
Baie dankie Past Des
Dankie vir die sel groepe dit inspereur mens
Goeie more. Sjoe dit is so waar
Eerste keer wat ek u vind op you tube. Ek het dit vreeslik baie geniet. Ek sien uit na nog verdere programme. Baie dankie past.
Baie dankie Past
Rustenburg Pastoor!
Dankie Jesus ❤
Dankie Here vir Genade en liefde
Eina Here maar dankie
Ekke vandag Donderdag 10 uur uit China Shaoxing kuier by my kinders Amen Jesus
Prys d Heer vir n selgroep. Shalom
❤danki Amen !! Past Des ...Rayton Geuteng
Mooiste boodskap. Wens dit kan by regte mense uitkom. . Hallelujah
Dankie
Dankie Here
Dankie vir die bediennig
Dankie Jesus❤
Ek as kind was ook bang want die kerk was styf en ongemaklik. Maar ek dank ons Vader dat ek nou so gemaklik is in ons gemeente
Amen! Dankie Pastoor Des. Silkaatsnek naby Hartbeespoort
Eina maar dankie🙏
Dankie Pastoor Des
Goeie naand Pastoor Des hier uit Thabazimbi. Jammer maar kan eers nou luister
Amen!! Lydenburg!🙏🙏
❤dankie Pastoor
Dankie Amen❤ P.E
Amen.Baie dankie Here.
Amen 🙏
Amen.
Halleluja
AMEN & AMEN!!!!!!?
Eiena, ma dankie.
Elaine from Hartenbos Amen 🙏
Dankie baie waardeur
Eina maar dankie Anen🙏🙏🙏
wonderful . dankie Jesus
Amen
Lydenburg Amen Amen
Jippie Jippie die kerk is in ons harte
Eina... maar dankie Pastoor..
Vaalwater pastoor. Dankie
Dankie Vader!
Naand Pastoor bly ons het weer selgroep
Amen en amen 🙏🏻 ❤
Sarah, tzaneen
Amen 🙌
Dankie Pasroot
❤🙏
Vereeniging 🎉
Woord Vir my van Durban
Eina! Eina maar dankie dankie dankie liewe Hete
Eins maar dankie
Pastoor ek het hom in my en my family se lewe noorag eks altyt hartseer en nix is in plek nie asb ons kort die VADER
Naand Pastoor Des
Ek is van Volksrust. En ek het hoendervleis gekry toe ek na hierdie luister vandag. Ons het tans nie n dominee nie. Wens so om eendag Pastoor se diens by te woon. Sal Pastoor saam ons gemeente bid vir die regte herder asb.
Baie eina, baie dankie, bid asb saam
Amen
❤
Amen. Dankie Jesus❤
Het ontbreek in my lewe ook.
Eina maar dankie
Pragtige boodskap, HALLELUJAH
Lydenburg Margaret
Asb Here.
Eina. Maar dankie Here
Amen dis awesome
Eina maar dis die waarheid
George
Eina maar dankie
Vereeniging
Liefde is ook n werk woord
Namibia... Walvis Bay
Nigel gp
Naand pastoor.
Hallo pastòor
Wanneer kom pastoor bietjie Kaap toe.Groot asb
Hallo pastoor Sakkie hier Weskus
Die tradisie was respek vir God respek vir jouself..stem mense kyk na uiterlike en sien nie die mens binne daardie klere nie
Ek is ook van Nelspruit
Eina maar dankie 42:32
Ek's van Roodepoort 1:59 2:01
Ek will.SAKKIE
Parys
Naand Pastoor en Chanie. En almal wat ingeskakel is.
Ek virstaan dat die kerk begin en is in my hard
Ek Pastoor
Broken Arrow USA