Розмір відео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показувати елементи керування програвачем
Автоматичне відтворення
Автоповтор
Another magnificent song from the western CapeThankyou very muchLove it
'n Lied met baie diepte. Dankie Jak. Mag jou aksies en liedjies ons Here altyd laat glimlag.
3 jaar later en kamp ek nogsteeds hier 😢🥺
All ex pats from CT understand your words it brings back many memories ❤
So treffend .G'n wonder jou sus en al die ander van ons is so lief vir jou.
Jou beste ooit!! Kom groet as jy weer Kleinmond toe kom! Onrusrivier soek ook ‘n liedjie!!
Dis so n awsome song dankie
Is daar nog water in suid afrika want ek het 3 jaar terug indië toe getrek vir n tech support job. Dis baie lekker hier maak soos R2 n uur weird om weer afrikaans te hoor dankie vir die wonderlike woorde aya
AWE! same
@@yoorgs8243 Same
ek stem
Mis ek nou Africa!!Het hou geniet op Afrikaans is groot in Melbourne 2019, dit was regtig great gewees.
The video clip is just out of this world
Jak de Priester. Jy mag maar. Eg Suid Afrikaans♥️♥️
pragtige pragtige musiek.Jak de priester. dieppe lyrike.
Ek hou baie van jou musiek
Hierdie woorde raak my hart regtig. Ek het vanoggend by Nampo in Bredasdorp ook geluister hoe jy dit so pragtig sing. Dankue Jak.
Baie mooi❤
Incredible
Though I don't understand the language so well but your music is wonderful Jak thank you
Pragtig Jak. Dit raak mens se hart.
I love this man's vouce!!!
Keep going Jak! Dis sooo eg SUID-AFRIKAANS!
Pragtig❤
Stunning lied ❤❤
Pragtig Jak Pragtig
Jy skryf die mooiste digkuns, jou liedjies, jou geskrewe tydens lockdown, is so goed vir my siel. Dankie vir jou tower met woorde❤️
Pragtige Lied, ek hou baie van jou musiek, eerlik, opreg, sinvol en vol betekenis.
Pragtig 👏🏻👌🏻 mooi So Jak
Ek hou baie van die liedjie
Sielvol, hoendervleis mooi.Baie dankie Jak.
Dis n wonderlike, mooi lied, Jak!
waar is jou liekie alles vir liefde
Ek het ook n hius daar.
Jak, ek hou van jou!
What a lovely song.
Mooiste Woorde en wysie
Baie mooi lied Jak!
Baie mooi!! Dankie !
Dis baaaaie mooi!!!!
Wonderlik 💖💖💖💖
Pragtig!!!!!!
Hoendervleis mooi!!😍
Mooi 😉
Pragtig!
Baie mooi
Pragtig! Ek is opsoek na die Dwd, het reeds die cd, adres of hulp asb??
Jou musiek is suiwer kuns!
Jak jy mag maar ek dink die musiek van jou is uitmuntend. N Boerseun in murg en been!
Wonderful song. :-) Can someone who understands Afrikaans please write down the lyrics?
♥️
Ek sien Onrusrivier se berg in agtergrond! Ja, die Overberg is my paradys!
kak
Jou maniere, ja.
❤
Another magnificent song from the western Cape
Thankyou very much
Love it
'n Lied met baie diepte. Dankie Jak. Mag jou aksies en liedjies ons Here altyd laat glimlag.
3 jaar later en kamp ek nogsteeds hier 😢🥺
All ex pats from CT understand your words it brings back many memories ❤
So treffend .G'n wonder jou sus en al die ander van ons is so lief vir jou.
Jou beste ooit!! Kom groet as jy weer Kleinmond toe kom! Onrusrivier soek ook ‘n liedjie!!
Dis so n awsome song dankie
Is daar nog water in suid afrika want ek het 3 jaar terug indië toe getrek vir n tech support job. Dis baie lekker hier maak soos R2 n uur weird om weer afrikaans te hoor dankie vir die wonderlike woorde aya
AWE! same
@@yoorgs8243 Same
ek stem
Mis ek nou Africa!!
Het hou geniet op Afrikaans is groot in Melbourne 2019, dit was regtig great gewees.
The video clip is just out of this world
Jak de Priester. Jy mag maar. Eg Suid Afrikaans♥️♥️
pragtige pragtige musiek.
Jak de priester.
dieppe lyrike.