Olifantgetalle in SA - Prontuit | 22 Januarie 2025 | kykNET
Вставка
- Опубліковано 26 січ 2025
- Olifantgetalle in SA - Prontuit | 22 Januarie 2025 | kykNET
Prontuit kyk na olifantgetalle in Suid-Afrika en hoe dit bestuur word. Ons gesels oor hulle rol in biodiversiteit, konflik met mense en die impak van klimaatsverandering op dié omstrede kwessie. In die ateljee het ons vir Dr. Bernard Coetzee van Soölogie en Entomologie by die Universiteit van Pretoria. Hy is betrokke by CERU (Conservation Ecology Research Unit), Hulle studies fokus op olifante. Die ekoloog, Deon Furstenburg van Afri Wild Services sluit by ons aan. En, Dr. Audrey Delsink van Humane Society International/Africa is ook hier.
Kyk Prontuit Woensdae 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up.
Elephant numbers in SA - Prontuit | 22 January | 2025 | kykNET
We focus on the management of elephant numbers in South Africa. We discuss their role in biodiversity, conflict with humans and the impact of climate change on this contentious issue.
Dr Bernard Coetzee from Zoology and Entomology at the University of Pretoria is in the studio. He is involved with CERU (Conservation Ecology Research Unit), and their research focuses on elephants. The ecologist, Deon Furstenburg from Afri Wild Services joins the discussion with Dr Audrey Delsink from the Humane Society International/Africa.
Watch Prontuit on Wednesday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up.
---
Wees deel van kykNET se UA-cam-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - bit.ly/36PFSr0
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!