Boland Rugby Talkshow: Sanlam Boland Top 12 - Episode 2

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 10 жов 2024
  • Boland Rugby Talkshow: Sanlam Boland Top 12 - Episode 2
    Aanbieder: JP Kellerman
    Hierdie week kuier ons met Worcester Villagers en Netwon Rugby Klub se Super Fans ook in die studio.
    Chef Tyron Adams maak vir ons 'n Rainbow Braai.
    Ons gee Tekkie Town-pryse weg vir die kykers by die huis en Davie gesels oor intresanthede van hierdie jaar se spanne in die Sanlam Boland Top 12.
    Ons gesels ook met Graig Volmoer en nog ander.
    Kom Kuier saam.

КОМЕНТАРІ •