Leer van Gesondheid, Roetine en Maniere | Vorms, Nommers, Letters, Vrugte, Etenstyd en vele meer!

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 26 лип 2024
  • Hierdie video is moontlik gemaak deur JanaS en Sanguine Wellness Day
    Spa. 🙏🙏🙏
    JanaS Ladies and Babies Boutique
    www.janas.co.za/
    078 061 7817
    1230 De Villebois Mareuil Dr, Moreleta Park, Pretoria, 0044
    Sanguine Wellness Day Spa
    www.sanguinewe...
    044 873 4513
    Sunningdale Close George, South Africa
    Vir advertensie navrae, stuur gerus 'n epos na misslinkychannel@gmail.com .
    Leer van gesondheid, roetine en maniere saam met Juffrou Linky in hierdie opvoedkundige video vir babas, peuters en kleuters. Hierdie video behandel aantrek, tandeborsel, badtyd, slaaptyd en vele meer!
    Oorspronklike Lirieke en Musiek:
    Juf. Linky en Retief van der Liefde
    Regisseur, Redakteur en Vervaardiger:
    Retief van der Liefde
    Storieboek:
    Stinkjan en die Boontjierank
    Geskryf deur Steve Smallman
    As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word.
    💰 Ondersteun: buymeacoffee.c...
    📣Cameo (vir persoonlike videos): www.cameo.com/juffrou_linky
    ✉️ Epos: misslinkychannel@gmail.com
    👤 Facebook: / juflinky
    📷 Instagram: https: / juflinky
    ⭐ Engelse Kanaal - Miss Linky UA-cam Channel: / misslinkyeducationalvi...
    🛒 Visit our shop: www.misslinky.com
    © 2024 Retief Entertainment (PTY) Ltd. All rights reserved.

КОМЕНТАРІ •