Emo en Tarryn oor Maak my famous - Kwȇla | kykNET

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 23 кві 2019
  • Só maak Emo Adams en Tarryn Lamb mense famous.
    ---
    Wees deel van kykNET se UA-cam-kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 5

  • @fatimadaniels6098
    @fatimadaniels6098 3 роки тому +3

    Loved this segment. Emo is an amazing versatile entertainer. I love it.

  • @theearlofdemise9883
    @theearlofdemise9883 5 років тому +1

    Now people see the talent on this show then they ask now why Idols don't have talent on the show? I just hope people start to think because why are Idols an African show... But well-done Emo en Tarryn ek is bly mense vergeet nie waarvan hulle afkom nie...

    • @blessedonexxx9913
      @blessedonexxx9913 5 років тому +1

      Party mense sal my seker wil kruisig, maar ek weet waarlik nie hoe Cheswyn kon gewen het nie. Hy is meeste van die tyd 'flat' (onder die noot). Dit irriteer my so dat ek die TV sagter sit wanneer hy sing. Hy het potensiaal, maar hy kort sanglesse. Die uitslag moes as volg gewees het:
      1.Die 3 tenore (enigste wat vir my hoendervleis kon gee)
      2. Die meisie wat derde gekom het. (haar keuses van liedjies was nie altyd so goed nie)
      3. Bernice (Haar sang is soms te geforseerd.)
      4. Die stand up comedian.
      Sorry julle. Ek het my lewe lank gesing en ek weet wanneer iemand nie op die noot is nie. 🤗
      Tarryn, jy sing fantasties. Jy moes seker gehoor het wat ek gehoor het. 😳

  • @ashlynnoble673
    @ashlynnoble673 4 роки тому

    Down with Emo down

  • @Asia10175
    @Asia10175 4 роки тому

    Se daai presenter moet sy bek reg trek...lmk ...just joking...ma net gat maak vanie flats.