Barend dankie jy en jou team, julle bly Legends. Vraag asb. Ek gaan bietie hengel die 15 de Des. 2024, Hakuna Matata tussen Potch en Stilfontein, raad asb. Wat gaan werk daar dips en aas, en watse tipe stroppe is beste vir daai omgewing, dankie ek wag om van jou te hoor. Hou die blink kant bo. Groete , Francois
I'm so gland you are now on your own well with 2 other awesome guys you where the only reason that I still supported supper cast can't wait to refill my box with these products and I want a shirt as well thank you
Kan nie sê hoe lank het ek gewag om weer vir Barend op UA-cam te sien nie. Welgedaan Barend. Ek hoop julle spannetjie doen goed saam! Plaas ‘n skakel waar ons julle produkte aanlyn kan koop asb. Ons is bietjie vêr van Sasolburg af...
Barend gaan van Supercast na Conoflex na Hi Line na Legends.. Elke keer is dit die "beste" aas. Wat is nou regtig die "regte" konsentrate.. Verstaan nou glad nie.
Hi Barend en Rymano en Christiaan.Ek het no weer na di video gekyk het al al jul videos gekyk.Baie dankie vir al julle moeite wat julle vir ons mense doen.Dit is ń voorreg om met julle produkte te hengel.Julle produkte werk en ek kan dit ook bekostig.Weereens baie dankie.
Barend, so vooreg om weer na jou Videos te kyk, jys n' baie groot insperasie vir ons manne wat hengel lief het.
Great Job!!
Barend dankie jy en jou team, julle bly Legends.
Vraag asb. Ek gaan bietie hengel die 15 de Des. 2024, Hakuna Matata tussen Potch en Stilfontein, raad asb. Wat gaan werk daar dips en aas, en watse tipe stroppe is beste vir daai omgewing, dankie ek wag om van jou te hoor.
Hou die blink kant bo.
Groete , Francois
Dis lekker om visse te vang en dit maak n mens se hart so bly om te hoor hoe die katrolle loop
I'm so gland you are now on your own well with 2 other awesome guys you where the only reason that I still supported supper cast can't wait to refill my box with these products and I want a shirt as well thank you
Barend julle shop is great 👍
Love uour range
The shop is very well organized and friendly service
👌👌👍👍👍
Kan nie sê hoe lank het ek gewag om weer vir Barend op UA-cam te sien nie.
Welgedaan Barend.
Ek hoop julle spannetjie doen goed saam!
Plaas ‘n skakel waar ons julle produkte aanlyn kan koop asb. Ons is bietjie vêr van Sasolburg af...
Barend
Love your malekite sessions
I feel like part of your team
Like your products ,top class
Great manne.
Goeie video dankie
O hys n great mens... En so beskeie..... Love sy videos
Oewer is Dimalachite Johnny. Lekker julle. Goed gedoen
welldone guys
Where do we get legends product's
Baie geluk Barend, hoop jy doen goed.
Hoe word ek deel van julle
Well done Barend hoop julle hou by 25 dips en laat weet ons wat is die kombinasies wat jy aanbeveel
Barend gaan van Supercast na Conoflex na Hi Line na Legends.. Elke keer is dit die "beste" aas. Wat is nou regtig die "regte" konsentrate.. Verstaan nou glad nie.
Alles is dieselle. Dit word bemarking genoem
Hi Barend en Rymano en Christiaan.Ek het no weer na di video gekyk het al al jul videos gekyk.Baie dankie vir al julle moeite wat julle vir ons mense doen.Dit is ń voorreg om met julle produkte te hengel.Julle produkte werk en ek kan dit ook bekostig.Weereens baie dankie.
Waar kan ek aansleit ek wil deel wees van die aksie en ek wil vroeg begin ek is 16
it would be awesome if the videos could be done in English
Vang n' baber/geelvis 15 pont elke een
Wat is die oewer se naam?
Dimalachite wes van Parys
Die plek is die beste ons was al baie daar sels in die winter my foto is selfs op die katien se moer ons gan die 21ste weer
Kan julle asb bietjie by roodeplaat dam kom vang asb
jul is tops ek kan net leer by julle
Lyk my supercast is the stepping stone for all products.... so I guess super cast is the best
Hoekkom maak legends nie meer videos nie dis net supercast wat maak het julle geld probleme Dat julle nie videos kan maak nie