‘Koelbloedig’ | Episode 1: Die stories wat moordtonele vertel

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 жов 2024
  • Wessie van der Westhuizen ʼn onafhanklike ballistiese deskundige en uitvoerende hoof van Wesco Forensic Services vertel onder meer van sy betrokkenheid as deskundige by die Retief Liebenberg-saak, ʼn pa van Benoni aan die Oos-Rand wat vir die moord op sy dogter se vriend, Poena Visser, en dié se pa, Dewaldt, teregestaan het.
    Van der Westhuizen praat ook oor die belangrikheid van forensiese bewyse in misdaadondersoeke, hoe dit ingesamel en uiteindelik verwerk word.

КОМЕНТАРІ •