Lyk soos 'n "glow worm" wat ek as kind baie gekry het in ons tuin in Blyvooruitzight. Ek gaan definitief dit maak vir my opkomende visvang ekspidisies. Weereens dankie Schalla dat jul visvang so toeganklik en interresant maak vir jan alleman. Sien uit na volgende resep.
Goed, Beter, Schalk, mooi gegooi man!
Dankie Schalk 👍
Lyk soos 'n "glow worm" wat ek as kind baie gekry het in ons tuin in Blyvooruitzight. Ek gaan definitief dit maak vir my opkomende visvang ekspidisies. Weereens dankie Schalla dat jul visvang so toeganklik en interresant maak vir jan alleman. Sien uit na volgende resep.
Lekker oom lekker
Dankie oom schalk gaan dit probeer in n baie moeilike dam
Dankie oom jy is n champ
Ek meen n during 😂😂
Baie dankie Schalk. Johan Van Zyl, al die pad van Windhoek, Namibia.
Dankie Schalk jy is n yster leer altyt iets
Dankie Schalla,soos altyd leer ek iets(my backings het altyd begin mif,maar nou weet ek om nie water by te gooi nie)
Hoe sit jy di backing op di hoek? Net n klein ronde stukkie op di hoek oogie of wat?
Almond garlic deeg asb, sal graag wil weet hoe om joune te maak wat ek saam kan vat viswater toe volgende week
Schalla, hoe kry jy daai broodjie so fyn gemaak
Kan jy hom in yskas bere of nie
Could you show the process of making a soft floaties
Almond garlic deeg asb!
Oom Schalk kan oom nie weer vir Gilbert Foxcroft in die span kry nie ?? Ek hoor hys 'n SA afrigter dit sal dinge beter en cooler maak !