Samantha Leonard - Tattoo (Die Kontrak - Live)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 15 жов 2024
  • Luister/Koop 'Tattoo' hier: SamanthaLeonar...
    Volg Samantha op sosiale media:
    Facebook: www.facebook.c...
    Instagram: ...
    TikTok: www.tiktok.com... @SamanthaLeonard06

КОМЕНТАРІ • 26

  • @marieduplessis2173
    @marieduplessis2173 9 місяців тому +3

    Mannnn die bly op my Playlist jy mag maar damn

  • @ElsieVenter-j6u
    @ElsieVenter-j6u 11 місяців тому +5

    Simple the best!!! Ons eie pop rock ster. Welgedaan Sammy. Jy is so groot inspirasie vir ons jongmense. Jy is n rolmodel vir die jong mense. Pragtig van binne en buite. Jy het onder my vel ingekruip. Bid elke dag vir jou my mens 🎉🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤

  • @ElsieVenter-j6u
    @ElsieVenter-j6u 11 місяців тому +2

    Wat wonder jy..... REGTIG???? Sam groei elke dag. Well done Sammy🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤❤❤❤

  • @lourindaleonard5392
    @lourindaleonard5392 11 місяців тому +4

    Ek haal my hoed af vir die girl sy kan enige liedjie sing. Ons eie Diva👌❤❤❤.

  • @leannevanzyl6555
    @leannevanzyl6555 4 місяці тому

    Excellent!!!!!

  • @ElsieVenter-j6u
    @ElsieVenter-j6u 11 місяців тому +4

    Sam moet jou nni steur aan die negatiewe komentaar nie. Sammy het bewys sy kan enniggeiets sing. Net Eenkeer het bewys Sammy is wereldklas gehalte. Nie almal kan dit se ni. WELL DONE SAMMY🎉🎉🎉❤❤❤

  • @madeleinrechert
    @madeleinrechert 11 місяців тому +4

    ❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉🎉😊love her

  • @marykepretorius3117
    @marykepretorius3117 11 місяців тому +2

    My Gunsteling Suid afrikaanse sangeres love you Sammy

  • @ElsieVenter-j6u
    @ElsieVenter-j6u 11 місяців тому +2

    🎉🎉🎉🎉Well done Sammy!!!! ❤❤❤❤

  • @francoistaljaard904
    @francoistaljaard904 11 місяців тому +2

    Loving it

  • @ElsieVenter-j6u
    @ElsieVenter-j6u 8 місяців тому +1

    🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉

  • @ЕленаКим-н6й
    @ЕленаКим-н6й 4 місяці тому

    Loreen, два разных исполнения, Loreen это бомба

  • @hopptausend
    @hopptausend 11 місяців тому +4

    ❤❤❤❤😊

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 11 місяців тому +5

  • @hendriksnyman4215
    @hendriksnyman4215 11 місяців тому +4

    Goeie moer!!!! W.O.W!!

  • @christinawilhelminavanrooy188
    @christinawilhelminavanrooy188 11 місяців тому

    SA's Madonna or Lady Gagga? Miss the old Samantha.

    • @ElsieVenter-j6u
      @ElsieVenter-j6u 11 місяців тому +3

      All the way Sammy!!!!! Sammy grow every day, she really dont need this. You go girl, WELL DONE🎉🎉🎉🎉🎉🎉

    • @ElsieVenter-j6u
      @ElsieVenter-j6u 11 місяців тому +2

      Sam is haar unieke self, wat enige iets kan sing. Wereldklas gehalte. Dammy het so gegroei, Well done Sam ❤You go girl🎉🎉🎉🎉🎉

  • @elizedentlinger4304
    @elizedentlinger4304 11 місяців тому +1

    Sam has such a beutiful voice this style of music does not compliment that beuty for me i do not feel it comparing with her previous performances no change her style

    • @christinawilhelminavanrooy188
      @christinawilhelminavanrooy188 11 місяців тому +1

      Totally agree, the influence of fame and record companies.

    • @ElsieVenter-j6u
      @ElsieVenter-j6u 11 місяців тому +1

      Why all the negativety. Stand up for Sammy. Well done Sam, you grow everyday ❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉

  • @OnlyJesus77
    @OnlyJesus77 11 місяців тому +4

    Samantha jyt n pragtige stem met n wonderlike talent. Maar hierdie is regtig nie vir my goed nie. Hoekom voel ek dinge is nie pluis in jou hart nie? Samantha. Draai na Jesus my skat, wat help dit jy wen bietjie fame maar verloor jou siel virewig? Dis nie dit werd nie. Jesus soek net een ding,, en dis alles.

    • @alettaelizabeth1278
      @alettaelizabeth1278 11 місяців тому

      Dis Sam se keuse watter liedjies sy sing ,,, moenie sulke negative comments maak nie asb ,, ek is baie overprotective oor Sam en haar musiek omdat sy baie na my hart is ,, so die comment is nie regte woorde wat jy hier skryf vir haar ,, ek bedoel niks lelik nie maar ek dink nie sy het die negative comments nodig nie ,, so ek dink dis beter jy haal die comment af ,, Keep going Sam ,, you are my superstar, onthou dit altyd ❤ you are a shining star,, and you were born to do this

    • @marykepretorius3117
      @marykepretorius3117 10 місяців тому +1

      Hoe weet jy wat is haar verhouding met Jesus regtig om eerlik te wees mens sien Jesus in haar met haar optredes en hoe sy as mens is .Net omdat sy haar hare verander en gewig verloor en na haar vel omsien nou gooi jy haar so met klippe is Jesus in jou hart

    • @alidamuller5072
      @alidamuller5072 7 місяців тому

      Wat 'n klomp snert raak jy hier kwyt? Wie oordeel jy? Wie gee JOU die reg om te oordeel. Kyk na jou eie hart.