Ja, Matthys. Ongelooflike vriende agter jou, ongelooflike vriende voor jou en 'n ongelooflike Vriend wat jou in Alles lei. Ons bid steeds vir jou. Jy is Syne en jy is Geliefd.
And....R3DM4R? Whats youre point? Mathys jy is n ongelooflike fantasties positiewe mens! Jou positiewe lewe is vir my n les in die lewe om te aanvaar wat ek het en daarmee saam te leef! Welldone my friend;-)
Bravo!
Omring deur vriende.
Dankie vir jou deursettingsvermoeê
Louise van den Berg (Prins)
Ja, Matthys. Ongelooflike vriende agter jou, ongelooflike vriende voor jou en 'n ongelooflike Vriend wat jou in Alles lei. Ons bid steeds vir jou. Jy is Syne en jy is Geliefd.
Onglooflik mooi!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Love hierdie!
Ek salueer jou Mathys!!!!!!!!
And....R3DM4R? Whats youre point? Mathys jy is n ongelooflike fantasties positiewe mens! Jou positiewe lewe is vir my n les in die lewe om te aanvaar wat ek het en daarmee saam te leef! Welldone my friend;-)
haha, I'm dutch and can read like every word of your african language :D
Pink ek ń traan
Nou tjank die ou antie sommerr lekker.