Die Eindste - Jou Optog (Official Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 4 жов 2024
  • Album "Grys" nou beskikbaar op alle streaming platforms.
    Luister na Jou Optog hier:
    distrokid.com/...
    JOU OPTOG:
    Song en lyrics deur André Faurie.
    Musiek deur Die Eindste.
    Song produksie en mixing: Mark 7 Studios
    Song mastering: Rogan Kelsey
    DIE EINDSTE;
    André Faurie - Vocals & Guitar
    Ruan Pieterse - Bass Guitar
    Ian Putter - Lead Guitar
    CREW:
    Vervaardig deur: Bow Tie Media
    Vervaardiger: Nelis Janse van Rensburg & Leslie van Wyk
    Lynvervaardiger & Produksiebestuur: Doreen Coetzee
    Produksie-Koördineerder: Nadia Lingenfelder
    Kinematograaf: Leslie van Wyk
    Kamera-assistent & Takelaar: Numaan Cassiem
    Hoof-Beligtingstegnikus: Chris Loji
    Fotograaf: Nadia Lingenfelder
    TOERUSTING:
    Bow Tie Media
    Zootee Studios
    Chris Lotz
    RGM Rentals - Zubair Gani
    STELLE:
    Eenheidsbestuurder: Petro van Dyk
    Spyseniers: Cooked Sisters - Bonny Bowen
    SPESIALE DANK:
    Chris Lotz
    Remote Logistics - Zak Fouché
    RGM Rentals - Zubair Gani
    Golden Circle
    Starburst Promotions
    HOOFSPELERS:
    Johann Dippenaar
    Sinéad Symons
    Elliot Meinier
    Jeffrey Rossouw
    VUURDANSER:
    MJ du Plessis
    AGTERGROND-SPELERS:
    Richard Frowein
    Destiny Fagan
    Chael Wessels
    Marnus Beyers
    Louis Bester
    Phoenix Schoonwinkel
    Angus Macaskill
    Chanel Olsen
    Reinold Benade
    André De Lange
    Alissa De Klerk
    Marné Barnard
    Kayla Els
    Blaiz Roxburgh
    Paul Atherton
    Hagan Brooker
    Sydney Fryer
    Bianca Wilkinson
    Milena Barendse
    Roché Schutte
    Lihann Hanekom
    LYRICS:
    Jy’s n konsep wat ek verken
    Ek’s vervelig jy laat ek wens
    Maar ek gee nie op nie
    Nee ek gee nie op nie
    Oor die grense in die sonlig
    Bietjie moeg nog van die oorsig
    Maar ek gee nie op nie
    Nee ek gee nie op nie
    Want ek glo nog
    In jou optog
    Nee ek is nie blind nie
    Nooit myself gevind nie
    Ek is nog hier, deur gedigte sien
    Hoe die wêreld is
    Jou optog sink
    Ek soek verlossing in die wind
    Die duister stemme hoor ek sing
    Maar ek weet nie waar nie
    Ek weet nie waar nie
    Die kennis in jou oë
    Ek sit en wens onder my hoop
    Maar ek gee nie op nie
    Nee ek gee nie op nie
    Want ek glo nog
    In jou optog
    Nee ek is nie blind nie
    Nooit myself gevind nie
    Ek is nog hier, deur gedigte sien
    Hoe die wêreld is
    Jou optog sink
    Ek hou vas, hou vas aan die lyn
    Hou vas hou vas aan jou rein
    Hou vas hou vas aan rooksyn
    Want ek glo nog
    In jou optog
    Nee ek is nie blind nie
    Nooit myself gevind nie

КОМЕНТАРІ • 3

  • @DanielBotha97
    @DanielBotha97 2 роки тому +2

    Netjies dudes! 👏

  • @tiaandejager8461
    @tiaandejager8461 2 роки тому +2

    Love julle music manne. 💪sien uit vir wat nog kom 😱💪

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 роки тому +2

    🔥🎵❤️Epic manne. Ek is bly om een van die eerstes te wees wat weet van julle musiek. Mag die liedjie vlam vat orals. 🤘🎸
    Julle bring 'n gevoel in Afrikaanse musiek terug wat besig was om te verdwyn. #WellDone.