Moet ek toelaat dat hulle daarmee wegkom? | Lynette Beer | 15 September 2024

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 вер 2024

КОМЕНТАРІ • 13

  • @koekiebooysen7757
    @koekiebooysen7757 День тому

    Dankie, baie dankie Lynette vir hierdie ongelooflike goeie boodskap!

  • @pamelablankenberg3755
    @pamelablankenberg3755 День тому +1

    Lynette baie dankie weereens vir so n kragtige boodskap

  • @Mariburger-v6b
    @Mariburger-v6b 14 годин тому

    Baie dankie vir n pragtige boodskap

  • @VanessaSolomons-d8d
    @VanessaSolomons-d8d День тому

    Baie dankie Lynette vi die geseende boodskap mag die Here u nog Meer seen om n verskil in baie mense se lewes te maak God Bless❤

  • @SalieZevenster
    @SalieZevenster 2 дні тому

    Baie dankie vi di mooi boodskap.😊

  • @vivanjulies7270
    @vivanjulies7270 День тому

    Baie baie dnki vi die Kosbare Woord.God bless❤

  • @kobievanstaden
    @kobievanstaden 4 дні тому

    Dankie Dankie Here

  • @raynafransman1051
    @raynafransman1051 2 дні тому +1

    Die laaste woorde wat Jesus op die kruis gese het. Vergewe hulle want hulle weet nie wat hulle doen nie. Vergifnes is die steutel na die ewige lewe

  • @pamelablankenberg3755
    @pamelablankenberg3755 День тому

    Baie baie goeie boodskap sjoe !!!!!

  • @Anna-MariaFarmer
    @Anna-MariaFarmer День тому

    Ek het 17 en half Jaar vir iemand gewerk en ook geen geld gekry nie.Vir 2 Jaar het ek baie gehuil. Finansieel het dit moeilik gegaan .Ek kon nie weer gaan werk nie...omdat ek Al 66 Jaar oud was...my beste jare is daarmee heen.Ek het ook besluit om nie n klag te gaan le maar die saak vir die Hoof regter te gee...Jesus Hy weet beter. Ek het ook nou tot berusting gekom en wag op die Here dat Sy wil geskied.Annamarie

  • @riaswart2088
    @riaswart2088 4 години тому

    Baie dankie, ook al baie te na gekom, baie verloor, op ouderdom 48 jaar het ek my vier kleinkinders by my ingevat, die welsyn het hulle by my geplaas tot hulle die jare van 18 jaar bereik, ek het hulle ouma alleen grootgemaak, geen huishulp, tuinhulp, ek moes my besighede toe maak, my musiek los, want al my aandag en myself was net by en vir hulle, my een skoo dogter wat hulle gehaat het soos die pes, het besluit om hulle te bevriend en het met die twee oudstes begin op so subtitle manier en hulle al vier teen my opgaak, vandag is twee al getroud en self moeders, die derde trou nou November die vierde een is êrens en ek word net sleg gemaak waar hulle kom, ek hoop al hierdie goed en sien hulle houdings teenoor my, maar ek bid nogsteeds vir hulle, ek vertou en weet dat God my hart sien en weet hoeveel keer ek probeer het om vrede te bewaar, maar die skoondogter het baie psigopatiese reaksies, sy hou daarvan om mense af te kraak en te verkleineer, dan voel sy goed, ek het al baie probeer om met haar vrede te maak, maar sy het dit gebruik om my te verneder, my seun mag nie na my toe kom nie, as ons saam by n̈ geleendheid is, dan loop sy oor van vriendeliheid voor my seun, maar agter my seun groet sy my nie eens nie, ek bid baie vir haar, sy het my so paar jaar gelede gevra bid ma vir my, en ek het vir haar gesê ja my kind d ek bid vir jou, toe sê sy vir my sy en my seun het by n̈ oom gaan kuier wat baie soos ek is, hy voel ook Geestelike goed aan en hy het vir haar gesê haar skoondogter bid vir haar, toe sy en my seun daar wegry toe sê sy vir my seun dit is nie die skoondogter wat vir haar bid nie, want sy weet haar skoondogter bid nooit, toe sê sy vir my seun dis jou ma wat vir my bid, dis my skoonma wat vir my bid, nie my skoondogter nie en sy het my dit net so vertel en ek het eerlik vir haar gesê ek bid rêrig uit my hart vir al my kinders, kleinkinders en agter kleinkinders en noem elkeen by die naam, selfs as hulke swinger is bid ek dat die babatjie volmaak en normaal gebore moet wees, dat die geboorte n̈ maklike geboorte moet wees, maar ek het dit aan God oorgelaat, ek sal nog aanhou bid, sal jy ook maar saam met my bid asb❤

  • @100limitrestaurante4
    @100limitrestaurante4 День тому

    Waar in die Bybel het Jesus gese n tiende is syne?