Heintje - Jou hart is weer myne

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 вер 2024
  • Jou hart is weer myne
    Jou hart is weer myne
    Ons is weer bymekaar
    Na soveel lange jare
    Word liefdeswense waar
    Jou hart is weer myne
    Ek het jou nie verloor
    Na soveel eensaam aandle
    Kom jy my weer bekoor
    Jy het my lied gehoor
    Die lewe was tog so soet vir my
    Want jy was altyd daar
    Maar toe het jy die gevoel gekry
    My liefde was onwaar
    My liefde was onwaar
    Nou weet ek daar was 'n andereen
    Wat jou van my wou steel
    Met valse woorde wou hy jou hart
    Met niemand anders deel
    Met niemand anders deel
    O waar is jy, kom t'rug na my
    Jou hart is weer myne
    Ons is weer bymekaar
    Na soveel lange jare
    Word liefdeswense waar
    Jou hart is weer myne
    Ek het jou nie verloor
    Na soveel eensaam aandle
    Kom jy my weer bekoor
    Jy het my lied gehoor
    Jou hart is weer myne
    Ons is weer bymekaar
    Na soveel lange jare
    Word liefdeswense waar
    Jou hart is weer myne
    Ek het jou nie verloor
    Na soveel eensaam aandle
    Kom jy my weer bekoor
    Jy het my lied gehoor

КОМЕНТАРІ • 14

  • @AnnemarieSwarts
    @AnnemarieSwarts 6 років тому +9

    Heintje was een van my eerste sanghelde. Ek het verwoed gespaar om sy plate te koop. Sy kleintyd stem was iets besonders. Ich Bau Dir Ein Schloss een van my gunstelinge. Vandag nog is 'n mooi stem vir my als wanneer dit by vokale musiek kom.

  • @daniejvl
    @daniejvl 14 років тому +3

    Dit was nou so flippen lekker om hiedie "trip down memory lane" te doen. Ek onthou die song as n 5 jarige seuntjie.
    Thanks!!!!
    Pierre

  • @Spacekriek
    @Spacekriek 11 років тому +4

    Seker een van die mooiste Afrikaanse liedjies wat ek ken. 70's ja, ek onthou die betrokke langspeler - "Suid-Afrika, jou hart is weer myne" is in 1974 vrygestel. Die enorme stem-opmerking laat my bietjie dink, my pa het een maal vertel Heintje het glo 5 voet (1.5 meter) van 'n mikrofoon gestaan en sing...hy moes 'n besonderse sterk stem gehad het. Dalk het hy in sy tyd al 'n paar mikrofone stukkend gesing ?!! :p

  • @henrykamin6867
    @henrykamin6867 9 років тому +3

    Piekne sa te Afrykanskie piosenki!W polaczeniu z tak pieknym glosem,daje to niezwykla "Bombe"pieknych wrazen i wzruszen....Dziekuje,ze moglam tego sluchac,pieknie dziekuje.-Pozdrawiam z Polski.

  • @PeterGair
    @PeterGair 12 років тому +3

    not one of my favorites but brings back good memories of growing up in SA

  • @windhoekineilat
    @windhoekineilat 13 років тому +3

    Heintje films by die drive-in in Windhoek, toe was hy `n seun met `n enorme stem

  • @Slappies007
    @Slappies007 5 місяців тому

    Memories met trane😢

  • @rethakoekemoer5483
    @rethakoekemoer5483 4 роки тому +1

    Beautiful!!!!

  • @dancingbear86
    @dancingbear86 13 років тому +3

    Baie dankie

  • @biographix
    @biographix 12 років тому +2

    @windhoekineilat
    Dit was hier in die 70s, ek was daar. Het hom 'n paar gelede in Bloemfontein weer sien optree.

  • @almariecoetzee2519
    @almariecoetzee2519 Рік тому

    Oe my liedjie van kinderdae...pragtig

  • @Francloy1
    @Francloy1 7 років тому +3

    Sheez I got the vinyl from my dad

  • @vuotopiuscuro
    @vuotopiuscuro 11 років тому

    would say: no!
    this was made while his popularity sunk in germany